Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter

Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in Stellenbosch gebaseer is, op te hef.  Baloyi, wat in November verlede jaar by Maties Sport aangestel is, het baie ervaring met veral vrouesokker, aangesien sy Suid-Afrika se o.20-span asook Universiteitesport Suid-Afrika…

Read More