Sentrum vir Sport Leierskap

Funksie:

Die Sentrum vir Sportleierskap is in 2019 as eenheid binne Maties Sport gestig met die doel om die akademiese voetspoor van sport by die Stellenbosch Universiteit uit te brei. Dit dien as die koppeling tussen sport en die akademiese gemeenskap deur die volgende vier strome na te volg:

  • 1 Leierskapontwikkeling binne ’n sportkonteks
  • 2 Voorsiening van leidende denke deur impakvolle navorsing
  • 3 Ontwikkeling en lewering van sportverwante kort-kursusse
  • 4 Bewaarder van Maties Sport se sosiale impak en internasionaliseringstrategieë

Huidiglik fokus die Sentrum op areas van navorsing wat die historiese kruising tussen sport en politiek in die Suid-Afrikaanse konteks, asook die toepassing van data-wetenskap binne sport. Die Sentrum volg ’n interdissiplinêre benadering in sy navorsingsaktiwiteite en kyk daarna om in venootskap met ander akademiese instansies or individuele navorsers op te tree.

Personeel:

Hoof: Sentrum vir Sportleierskap
Dr. Gustav Venter
Tel: 021 808 9922
E-pos: gbventer@sun.ac.za

Nadoktorale Genoot:
Dr. Nana Adom-Aboagye

Tema: Sport For Development
Tel: 021 808 4716
E-pos: nadom-aboagye@sun.ac.za

Ander Navorsers:
Prof. Albert Grundlingh (Navorsingsgenoot)
Mnr. Kudzai Chidamwoyo (Meesterstudent)