Maties Roei

Roei is goeie oefening vir die hele liggaam en verbeter uithouvermoë, krag én spanwerk. Maties Roei prioritiseer ’n sterk gemeenskapsgevoel om op geestelike en fisieke welstand voort te bou. Hoewel dit ’n spansport is, is daar ruimte vir groei en om individue in ’n gesonde omgewing uit te daag. Die Maties-roeiklub is in 1987 gevestig. Dit het tans 35 lede.

Sportbestuurder

Nokonwaba Dalisiko

ndalisiko@sun.ac.za