Maties Skerm

Hoewel Maties Skerm ’n klein klub is, hou die hegte groep studente dié kuns aan die lewe in Stellenbosch. Die klub aanvaar graag studente met geen ondervinding nie. Die student kan self besluit hoe mededingend hy/sy wil oefen, aangesien baie skermers die sport bloot vir ontspanning beoefen.

Die klub kan egter met etlike prestasies spog aangesien Maties Skerm altyd lede het wat op nasionale vlak meeding.

Sportbestuurder

Hadley Volkwyn

hvolkwyn@sun.ac.za