krag en kondisionering
Voordele van oefening in eksamentyd
Terwyl studente vir hul eksamens voorberei, prioritiseer hulle studie dikwels bo alles anders, insluitend hul gesondheid. Oefening is egter ’n noodsaaklike komponent van ’n gesonde leefstyl wat nie misgekyk mag word nie, veral in eksamentyd. In hierdie blog bespreek ons die voordele van oefening tydens eksamentyd. Verminder stres en angs: Eksamentyd is ongetwyfeld stresvol, en…
Read MoreGPS Tegnologie
In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword. Met die vooruitgang in tegnologie kan atlete nou meer doelgerig en effektief oefen, wat hulle help om hul doelwitte te bereik en prestasie te verbeter. Een bron van tegnologie wat ’n rewolusie in die manier is waarop atlete oefen en kompeteer,…
Read MoreVrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis
Wat het jy studeer? BSc Hon in sportprestasie. Waarom het jy gekies om dit te studeer? Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem tydens my skoolloopbaan. Terwyl ek verder studeer het, het ek gevind dat ek met sport in ’n unieke ruimte werk. Hier kan die genot daarvan om betrokke…
Read MoreTerugblik na triomfantelike USSA-toernooi vir Maties Hokkie
Na afloop van ’n suksesvolle USSA-veldtog kyk Maties Hokkie se krag- en kondigsioneringsafrigter Llewellyn Morkel terug na die dele van die Maties Sport Hoë Prestasie-program wat bygedra het tot algehele oorwinnings vir mans en vroue. Ná ons vertoning by USSA is dit ’n goeie tyd om te reflekteer oor die HP-eenheid se hokkieprogram en hoe…
Read More