USSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne

Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne het algehele seges behaal. Verskeie silwer- en bronsmedaljes is ook gewen.   Netbal  Maties het die Universiteit van Pretoria (UP-Tuks) in die eindstryd van die A-afdeling van die USSA-netbaltoernooi voor ’n stampvol…

Read More

Kabamba Maties se nuwe afrigter

Uitgereik deur die Universiteit Stellenbosch  Die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is trots om Kabamba Floors as die Maties Rugby Senior Mans Hoofafrigter vir die volgende drie jaar aan te kondig.  Floors het in 2016 by Maties aangesluit as die Young Guns-hulpafrigter. In 2019 is hy bevorder tot Young Guns-hoofafrigter en sy span het in…

Read More

Vreeslose Petersen lei met voorbeeld

Maties-hokkiekaptein, Tevin Petersen skroom nie weg van kompetisie nie, hy het sy span na nog ’n USSA-halfeindstryd gelei en hoop om hul titel suksesvol te verdedig.  Petersen is sedert sy laerskooldae ’n kranige sportman. Hy skryf sy liefde vir hokkie en sy keuse om dit te speel aan sy suster toe. “My liefde vir hokkie…

Read More

Ontmoet Maties se bestuurder vir studente-atleet ondersteuningsdienste

Maties Sport verwelkom graag vir Lungako Mweli wat vanaf 1 Julie 2023 in die pos van Bestuurder: Studente-Atleet Ondersteuningsdienste aangestel is. Mweli het ’n kort vraag-en-antwoord sessie met Maties Sport gehad na haar aanstelling.  Hoe voel jy daaroor om in hierdie nuwe pos by Maties Sport aan te sluit?  Dit is ’n eer om by…

Read More

2023 USSA winter voorskou

Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste.  Universiteit Stellenbosch Rektor en Visekanselier, Prof. Wim de Villiers, het Maties Sport-studente-atlete met ’n inspirerende boodskap om elke oomblik te geniet na hul onderskeie bestemmings gestuur.  Prof. De Villiers het na een van die legendaries basketbalspeler…

Read More

Tien Maties in SA Span vir Universiteitspele

Studente-atlete moes twee jaar wag vir die 31ste Somer Universiade van 28 Julie tot 8 Augustus 2023 in Chengdu, China. Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) het Dinsdag die span aangekondig wat Suid-Afrika by die Spele sal verteenwoordig.  Die groep sluit tien Maties Sport-studente-atlete en een afrigter in.  “Baie geluk met julle insluiting in die USSA nasionale span…

Read More

Mali inspireer die volgende generasie

Studente-atlete benodig ’n standvastige en gesonde ondersteuningstruktuur om te verseker dat hulle al die blokkies van akademie en sport merk.   Dit is ’n sentiment wat deur baie top-atlete, wat as opkomende sterre hul akademie met hul soeke na hul eerste professionele kontrak gekombineer het, geëggo word. Met die koms van Varsity Sports- en USSA-toernooie het…

Read More

Wêreldbekende Meiring gesels met afrigtersforum

Die Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het die geleentheid gehad om na die legendariese Suid-Afrikaanse swemafrigter, Rocco Meiring te luister by die sesde uitgawe van die Afrigtersforum vir 2023.   Meiring is die afrigter van Tatjana Schoenmaker, Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer. Tatjana se oefenmaat, Kaylene Corbett, het sesde in dieselfde nommer gekom, wat beteken Meiring het…

Read More

Nuwe hoofstuk by Maties Rugby vir Barry

Een van Maties Rugby se legendariese spelers is besig om sy status as legende uit te brei…dié slag buite die wit gekalkte lyne.  Craig Barry is ’n voormalige Maties-kaptein en het as speler aan vyf Varsitybeker-toernooie deelgeneem, in 41 wedstryde gespeel en 16 drieë gedruk. Sy laaste toernooi was in 2018. Vanjaar het hy homself…

Read More

Augustyn het lus vir lewe, rugby en om te inspireer

Die passievolle affiniteit vir rugby in ’n land soos Suid-Afrika is tasbaar. Toe Maties die eerste FNB Varsitybeker in 2008 en die daaropvolgende twee titels gewen het – ’n rekord wat tot vandag toe ongeskonde bly – het dit die sukses aan die gang gesit wat sowat ’n dekade later na die Maties-vrouespan sou oorspoel. …

Read More