Langafstandhardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch

Paul Tergat was baie opgewonde om ná 26 jaar terug te wees in Stellenbosch en het goeie herinneringe aan die dae toe hy die 1996 IAAF Wêreldlandloopkampioenskap hier gewen het. Hoewel hy tot aan die einde van die wedloop nie seker was dat hy sou wen nie, het hy uiteindelik die 12,15 km-roete wat in die…

Read More