Pluimbal
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Winterspele ten toon gestel, met uitmuntende vertonings in veral vrouehokkie, netbal en muurbal. Die kodes het aansienlike beter vertonings gelewer in vergelyking met verlede jaar en dié jaar twee goue, vier silwer- en twee bronsmedaljes Matieland toe gebring.…
Read MoreDriekuns aan USSA-rugbytitels en verskeie medaljes vir Maties
Maties Sport se spanne het goed gevaar by die onlangse Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie en het medaljes in verskeie sportkodes verower. Die Maroenmasjien het die 15man-rugby titel vir ’n derde keer agtereenvolgens gewen, daar was ook silwermedaljes in onder andere in hokkie en netbal. Verskeie bronsmedaljes het ook hul pad na Matieland gevind. Rugby…
Read MoreMaties vasbeslote om USSA-titels suksesvol te verdedig
In 2023 het die Maroenmasjien drie goue USSA-medaljes – netbal, 15man-rugby en vroue-hokkie – gewen en is vasbeslote om om vanjaar dié titels weer Matieland toe te bring. Die 2024-byeenkomste vind meestal in Johannesburg plaas, terwyl mans- en vroue-rugby in Kimberley gespeel word. Kaapstad speel gasheer vir pluimbal. Maties Sport se Hoofdirekteur, Ilhaam Groenewald, en…
Read More