Posts by Samantha Lubbinge
Goud vir Kaapse Vlakte-biljartspeler
Deur Jamie Wyngaardt “Ek voel vreemd, dit is asof ek steeds ek is, maar terselfdertyd ’n wêreldkampioen. Dit is ’n wonderlike gevoel om te weet dat ek nie net myself trots gemaak het nie, maar ook my gemeenskap, my familie en my maats,” sê Universiteit Stellenbosch-student en aspirant-maatskaplike werker Shaiyene Fritz. Die 21-jarige biljartspeler is…
Read MoreV&A-sessie met Maties vrouerugby-afrigter Johann Zeier ná die sege by USSA-rugbysewestoernooi
Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het? Johann Zeier: “Dit is beslis ’n emosionele een. Die groep het deur so baie gegaan, dit kan dalk die beste beskryf word deur na te verwys as ’n mallemeule-rit. Daar is geen twyfel nie dat die…
Read MoreEerste rugby kamp vir Maties
Deur Kara Olivier Maties Vrouerugby se eerste oefenkamp ooit het tussen 6 en 9 September in Bredasdorp plaasgevind. “Tradisioneel het net die manspanne op kampe gegaan. Noudat die vroue dit gedoen het, is ek seker hulle sal die waarde daarin sien. Ons hoop dit word ’n jaarlikse instelling vir die vroueprogram,” sê hoofafrigter…
Read MoreMaties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning
Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan die Universiteit Stellenbosch (US) van die adjunk-visekanselier vir navorsing, innovasie en nagraadse studie, professor Sibusiso Moyo. Toe Adom-Aboagye gevra is hoe sy voel daaroor om deur die DVC erken te word…
Read MoreMaties skitter by USSA-toernooie
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem, terwyl ’n aantal silwer- en bronsmedaljes vir ’n indrukwekkende medalje-telling gesorg het. Rugby In ’n herhaling van die 2022 Varsitybeker-eindstryd was…
Read MoreKom ons beweeg saam! Gereedskapstel vir voetsoolvlaksportleiers
Aan die begin van 2022 is ek deur my voormalige PhD-studieleier genader met inligting oor ’n projek wat deur die Internasionale Raad vir Sportwetenskap en Liggaamlike Opvoeding (ICSSPE) geïnisieer is, met befondsing van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO). Ek is aangemoedig om aansoek te doen en is gekies as een…
Read More