US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”

Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan swak presteer omdat daar nie in hul ontwikkeling belê is nie. Om atlete, hetsy gestremd of nie, na hierdie geleenthede toe te stuur sonder dat daar voldoende tyd en geld in…

Read More

Maties by Parys Paralimpiese Spele verteenwoordig

Stellenbosch Universiteit en Maties Sport is trots op die insluiting van ons atlete en personeel wat Suid-Afrika verteenwoordig by die Paralimpiese Spele wat van 28 Augustus tot 8 September in Parys plaasvind. Die Maroenmasjien span maak 20% van die Suid-Afrikaanse span by die Spele uit. Dit is ’n merkwaardige prestasie. Die Paralimpiese Spele is ’n…

Read More

Noemdo by kruispad

Nadat hy by die Tokio Paralimpiese Spele vierde – met ‘n nuwe Afrika-rekord in die F45-gewigstoot – geëindig het, moet Maties studente-atleet Kerwin Noemdo ’n paar groot besluite neem in die aanloop tot die volgende Paralimpiese Spele in Parys. “Dit gaan alles oor finansiële ondersteuning,” het Noemdo gesê. “Ek weet ek kan ’n medalje in…

Read More

Maties Parasport-atlete maak gereed vir Paralimpiese Spele

Verskeie sportsterre en alumni van die Universiteit Stellenbosch is ingesluit by Suid-Afrika se span wat van 24 Augustus tot 5 September aan die 2020 Paralimpiese Spele in Tokio sal deelneem. Sewe huidige en voormalige Maties Sport-atlete – Anika Pretorius, Anruné Weyers, Charl du Toit, Dyan Buis, Kerwin Noemdo, Reinhardt Hamman en Zanele Situ – is…

Read More