Ons slagspreuk vir ons 150-jaar-viering by Maties Rugby is ’n “erfenis wat inspireer”. Ons vertrou dat hierdie helde vir
2025 hierdie nalatenskap vorentoe sal neem met trots en vaardige spel. Ontmoet ons FNB Maties Varsitybekermansoefengroep…

EZEKIAL NGOBENI
OUDERDOM: 20
POSISIE: Skrumskakel
L: 1,75m; G: 77kg
KWALIFIKASIE: BCom Landbouekonomie,
3e jaar
SKOOL: Hoërskool Tygerberg
SA Junior Springbok-groep 2024

CAREL VD MERWE
OUDERDOM: 21
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,97m; G: 112kg
KWALIFIKASIE: Nagraadse
diploma in Vervoer en Logistiek
SKOOL: Hoërskool De Kuilen
WP o.21

JANU BASSON
OUDERDOM: 22
POSISIE: Stut
L: 1,82m; G: 115kg
KWALIFIKASIE: BA
Sportwetenskap, 3e jaar
SKOOL: Hoërskool
Durbanville
Maties 1e XV 2023/24;
Pumas o.20

PRINCE MULELA
OUDERDOM: 22
POSISIE: Stut
L: 1,8m; G: 116kg
KWALIFIKASIE:
Meestersgraad in
Inligtingwetenskap
SKOOL: King Edward VII
Leeus o.21 2023

WILBUR LOUBSER
OUDERDOM: 20
POSISIE: Stut
L: 1,84m; G: 113kg
KWALIFIKASIE: BAgric
SKOOL: Paul Roos
Gimnasium
WP o.21

JASON JOHNSON
OUDERDOM: 21
POSISIE: Stut
L: 1,84m; G: 108kg
KWALIFIKASIE: BAgric
Besigheidsbestuur, 2e jaar
SKOOL: Paul Roos
Gimnasium
Pumas o.20 2021

AMMAAR BURTON
OUDERDOM: 21
POSISIE: Stut
L: 1,83m; G: 122kg
KWALIFIKASIE: BEd, 3e jaar
SKOOL: Hoërskool
Milnerton
Maties 1e XV 2024

HERMAN LUBBE
OUDERDOM: 19
POSISIE: Stut
L: 1,95m; G: 88kg
KWALIFIKASIE: Veekundige
Wetenskappe, 1e jaar
SKOOL: Hoërskool
Stellenberg
SA o.20

LUTHANDO MAKULA
OUDERDOM: 19
POSISIE: Haker
L: 1,77m; G: 100kg
KWALIFIKASIE: BCom
Rekeningkunde, 2e jaar
SKOOL: Northwood
Maties o.20; Haaie o.18

ARMAND COMBRINK
OUDERDOM: 20
POSISIE: Haker
L: 1,68m; G: 102kg
KWALIFIKASIE: BAgric, 2e
jaar
SKOOL: Landbouskool
Oakdale
Namibië Internasionaal

CJ ERASMUS
OUDERDOM: 20
POSISIE: Haker
L: 1,87m; G: 112kg
KWALIFIKASIE: BRek, 3e
jaar
SKOOL: Hoërskool Pearson
Junior Springbokke

DANTE BURGER
OUDERDOM: 21
POSISIE: Slot
L: 1,95m; G: 116kg
KWALIFIKASIE: Teologie, 2e
jaar
SKOOL: Hoër Jongenskool
Paarl
o.17 SA 2019; 1e XV Hoër
Jongenskool Paarl 2020;
Clermont Ferrand, France
o.20 2021; WP o.20 2022

RILEY NORTON
OUDERDOM: 18
POSISIE: Slot
L: 1,98m; G: 108kg
KWALIFIKASIE: BCom, 1e
jaar
SKOOL: Paul Roos
Gimnasium
SA o.18 Rugby

SLABBERT MAARTENS
OUDERDOM: 20
POSISIE: Slot
L: 2,02m; G: 114kg
KWALIFIKASIE: BScAgric, 3e
jaar
SKOOL: Paarl Gimnasium
Maties 1e XV 2024

MICHAEL CHETTOA
OUDERDOM: 21
POSISIE: Slot
H: 1,92m; G: 108kg
KWALIFIKASIE: BSc
Sportwetenskap, 3e jaar
SKOOL: St Benedict’s
College
Maties 1e XV 2024

ZUKO POSMA
OUDERDOM: 19
POSISIE: Slot
L: 1,99m; G: 110kg
KWALIFIKASIE: BA
Sportwetenskap, 2e jaar
SKOOL: Selborne College
Maties 1e XV 2024

ERIC BASSON
OUDERDOM: 23
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,88m; G: 104kg
KWALIFIKASIE: BCom,
finale jaar
SKOOL: Paarl Gimnasium
Curriebeker 2021, WP o.21
2023, Bulle o.20 2023

CALEB DREYDEN
OUDERDOM: 18
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,76m; G: 78kg
KWALIFIKASIE: BCom, 1e
jaar
SKOOL: Hoërskool
Rondebosch
Rondebosch 1e XV

LOUW DU TOIT
OUDERDOM: 19
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,9m; G: 103kg
KWALIFIKASIE: BIng
Meganies
SKOOL: Paarl Gimnasium
WP o.19

FORTUNE MPOFU
OUDERDOM: 21
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,86m; G: 100kg
KWALIFIKASIE: BA
Ontwikkeling en
Omgewing, 2e jaar
SKOOL: Michael House
Maties 1e XV

LUAN BOTHA
OUDERDOM: 21
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,96m; G: 109kg
KWALIFIKASIE: BA
Sportwetenskap, finale jaar
SKOOL: Paarl Gimnasium
Maties 1e XV 2024

ETHAN SNYMAN
OUDERDOM: 22
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,9m; G: 106kg
KWALIFIKASIE: BAgric,
finale jaar
SKOOL: Hoërskool
Monument
Maties 1e XV 2022-25; WP
o.20 2021/22

NIKUS COLLER
OUDERDOM: 19
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,87m; G: 94kg
KWALIFIKASIE: BScAgric
SKOOL: Paarl Gimnasium
WP o.19

ARMAND FIEDL
OUDERDOM: 23
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,87m; G: 100kg
KWALIFIKASIE: LLB, 3e jaar
SKOOL: Hoërskool
Waterkloof
Bulle Cravenweek 2019

ZHUAN-LI JAMES
OUDERDOM:22
POSISIE: Losvoorspeler
L: 1,79m; G: 92kg
KWALIFIKASIE: BScAgric
SKOOL: Bellville Tegniese
Skool
1e XV WP Superliga A

MCKYLE VOLMOER
OUDERDOM: 22
POSISIE: Skrumskakel
L: 1,65m; G: 73kg
KWALIFIKASIE: Teologie,
finale jaar
SKOOL: Hoërskool Charlie
Hofmeyer
Maties 1e XV; WP o.21

LIAM STANDER
OUDERDOM: 20
POSISIE: Skrumskakel
L: 1,75m; G: 73kg
KWALIFIKASIE: BIng
Bedryfs, 3e jaar
SKOOL: Paul Roos
Gimnasium
Maties 1e XV 2024

WARRICK JONES
OUDERDOM: 20
POSISIE: Skrumskakel
L: 1,75m; G: 78kg
KWALIFIKASIE: BIng
Meganies, 3e jaar
SKOOL: Hoërskool
Rondebosch
Maties 1e XV 2024

KYLE VAN WYK
OUDERDOM: 20
POSISIE: Losskakel
L: 1,87m; G: 87kg
KWALIFIKASIE:
Sportwetenskap, 3e jaar
SKOOL: Selborne College
Grens o.18 Cravenweek
(2022); Maties Young
Guns (2023)

MC v HEERDEN-SMITH
OUDERDOM: 22
POSISIE: Losskakel
L: 1,81m; G: 90kg
KWALIFIKASIE: Nagraadse
diploma in Finansiële
Beplanning
SKOOL: Paul Roos
Gimnasium
Maties 1e XV

LUCA POTGIETER
OUDERDOM: 18
POSISIE: Senter
L: 1,88m; G: 100kg
KWALIFIKASIE: BA
Ontwikkeling en
Omgewing, 1e jaar
SKOOL: Hoërskool
Outeniqua
SWD Cravenweek 2024

RYAN MANUAL
OUDERDOM: 21
POSISIE: Senter
L: 1,85m; G: 88kg
KWALIFIKASIE: BCom
Rekeningkunde, 2e jaar
SKOOL: Hoërskool
Glenwood
WP o.21; Haaie o.19
2020/21/23

CJ MARX
OUDERDOM: 21
POSISIE: Senter
L: 1,85m; G: 101kg
KWALIFIKASIE: BRek LLB,
finale jaar
SKOOL: Hoërskool
Diamantveld
Maties 1e XV 2022/23024

ETHAN REGUE
OUDERDOM: 21
POSISIE: Senter
L: 1,83m; G: 89kg
KWALIFIKASIE: BA
Ontwikkeling en
Omgewing, 3e jaar
SKOOL: Hoërskool De Kuilen
Maties 1e XV 2024

SIMON LIVERSAGE
OUDERDOM: 18
POSISIE: Senter
L: 1,9m; G: 93kg
KWALIFIKASIE: BScAgric, 1e jaar
SKOOL: Hoërskool
Diamantveld
Griekwas o.18
Cravenweek

JEAN-MARC TRICHARD
OUDERDOM: 21
POSISIE: Vleuel
L: 1,76m; G: 89kg
KWALIFIKASIE: BCom
Landbou-ekonomie, 1e jaar
SKOOL: Paarl Gimnasium
WP o.18 Cravenweek

HIPPOLYTE DRAUX
OUDERDOM: 21
POSISIE: Vleuel
L: 1,85m; G: 84kg
KWALIFIKASIE:
Internasionale student, 3e jaar
SKOOL: Em Lyon
Besigheidskool
Racing Academy, Parys

JUNIOR LEOTLELA
OUDERDOM: 21
POSISIE: Vleuel
L: 1,76m; G: 81kg
KWALIFIKASIE: BA
Geesteswetenskappe
SKOOL: St John’s
Junior Springbokke

PRETORIUS EKEJI
OUDERDOM: 18
POSISIE: Vleuel
L: 1,84m; G: 100kg
KWALIFIKASIE: BCom
Bestuurswetenskappe, 1e jaar
SKOOL: Grey Kollege
Vrystaat Cravenweek

GRANT DE JAGER
OUDERDOM: 20
POSISIE: Vleuel
L: 1,84m; G: 102kg
KWALIFIKASIE: BScAgric, 3e jaar
SKOOL: Hoërskool
Middelburg
Westelike Provinsie o.21

DYLAN MILLER
OUDERDOM: 19
POSISIE: Heelagter
L: 1,83m; G: 86kg
KWALIFIKASIE: BAgric, 1e jaar
SKOOL: Hoërskool
Rondebosch
SA SKOLE; SA o.18

ELDRIGE JACK
OUDERDOM: 19
POSISIE: Heelagter
L: 1,79m; G: 80kg
KWALIFIKASIE: BA
Ontwikkeling en Omgewing, 2e jaar
SKOOL: Hoërskool Noord-Kaap
Griekwas Cravenweek (2022)
& (2023) Maties 1e span

LEIGHTON JULIES
OUDERDOM: 20
POSISIE: Heelagter
L: 1.76m; G: 84kg
KWALIFIKASIE: BA Menslike
Hulpbronbestuur 3e jaar
SKOOL: Kylemore sekondêre
Maties 1e XV 2024; Boland
o.18 2022