Nuus
Erkenning vir lang, uitmuntende diens
Twee Maties Sport-staatmakers, Dan Brown en Karen Swart, is vir 25 jaar se toegewyde diens erken met ’n toekenning vir uitnemendheid deur die kantoor van die Universiteit Stellenbosch se bedryfshoof. Dié jaarlikse toekenning erken uitnemende bydraes deur personeel binne die bedryfshoof se verantwoordelikheidsentrum. Dan het as 13-jarige, toe hy nog ’n leerder aan Hoërskool Cloetesville…
Read MoreNasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal
Hy is slegs 19, maar die Namibiese strandvlugbalkampioen Max Krafft het reeds nasionale titels verower, op die internasionale verhoog deelgeneem, en sy land op globale vlak verteenwoordig. As ’n eerstejaarstudent in ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch, het hy sy debuut vir Maties Sport se vlugbalspan gemaak by die USSA Strandvlugbal-toernooi wat van 22-24 November 2025…
Read MoreBoodskap van die Hoof van Rugby
Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer. Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is die tweede oudste klub in die land, en ons storie bestaan nie net uit legendes wat huishoudelike name geword het nie, maar ook uit baie onbesonge…
Read MoreHorne se reis van Stellenbosch tot die wêreldverhoog
Min studente-atlete beliggaam die ware Maties Sport-gees soos Keenan Horne. Keenan is ’n voormalige Maties-hokkiespeler wat – terwyl hy aan die Stellenbosch Universiteit vir sy BCom (Regte)-, LLB- en LLM-grade studeer het – sy merk op die astrovelde van die Maties-hokkieklub gelaat het. Hy het die uitdagings van akademiese uitnemendheid suksesvol gekombineer met internasionale sportprestasie.…
Read MoreMaties Sport beloon uitnemendheid by jaarlikse toekenningsaand
Maties Sport het op Vrydag, 17 Oktober 2025 met sy Jaarlikse Sporttoekennings uiteenlopende sportpersoonlikhede en Stellenbosch Universiteit-leiers verwelkom om die uitnemendheid van sy studente-atlete, spanne en klubs te vier. Die geleentheid is die Coetzenburg-sentrum – opgetooi vir die aand – aangebied. Die tema vir die aand was “Celebrating Champions, Shaping Tomorrow”. Bekende ekstreem-avonturier en topverkoper-skrywer…
Read More’n Jaar van mylpale, herinneringe en momentum
Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas
Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die internasionale verhoog te speel. “Ek mag dalk al 31 jaar oud wees, maar in my hart voel ek dat daar steeds tyd is om…
Read MoreMaties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde span saam om sportleierskap, navorsing en sosiale impak te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch (US)het ’n betekenisvolle tree vorentoe gegee om sport, onderrig en sosiale impak te integreer met ’n nuwe vennootskap tussen Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde. Die memorandum van verstandhouding wat hulle onlangs onderteken het, formaliseer samewerking met die Sentrum vir Sportleierskap (SSL) en die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Olimpiese Studies en Sosiale Impak…
Read More2025 Toekennings vir Maties Rugby 150 Legacy-bewaarders
Maties Rugbyklub het spelers vir uitstaande prestasies vereer tydens sy jaarlikse toekenningseremonie in Stellenbosch. Die hoof van Maties Rugby, Drikus Hancke, het die byeenkoms toegespreek en gesê: “Terwyl ons toekennings uitdeel, onthou: hierdie trofeë verteenwoordig meer as net ‘n seisoen se poging. Hulle verteenwoordig die erfenis wat ons geërf het, die harde werk van die…
Read MoreTyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Gemma Haywood
As student-atleet aan die Stellenbosch Universiteit moet jy vinnig leer jy hoe om onafhanklik te wees en verantwoordelikheid vir jou aksies te aanvaar. “As ’n Matie is ek in die posisie geplaas waar ek baie vinnig moes leer hoe om onafhanklik te wees. Ek moes vinnig leer oor take soos ’n begroting en tydsbestuur. Ek…
Read More