Die Stellenbosch-sokkerklub kondig met trots aan dat dié klub aan die 2024 Sasol-vroueliga gaan deelneem. Die Stellenbosch-sokkerklub het die vroue-span van die Universiteit Stellenbosch as franchise bekom. As deel van die ooreenkoms het dié twee entiteite ’n unieke samewerking gevorm om die ontwikkeling van vroue sokker in Stellenbosch en die breër Kaapse Wynland-gemeenskap te bevorder.…
Read MoreFNB Maties-rugbyvroue wil hul oorheersing in universiteits-vrouerugby bevestig. Die verdedigings van hul FNB Varsitybeker is môre teen FNB UFH in Pretoria, waar die eindstryd plaasvind. Maties se hoofafrigter, Johann Zeier, glo sy span – grotendeels bestaande uit ’n nuwe groep spelers – het goed presteer met die verloop van die seisoen. “Die seisoen was tot…
Read MoreDié verslag sluit ons prestasies, areas vir verbetering, en mylpale in die bevordering van sportuitnemendheid, studente ontwikkeling en die versterking van ons kampusgemeenskap deur ’n diverse sportmodel in. Ons het merkwaardige vertonings gesien, oorwinnings gevier en betekenisvolle verhoudings met ons belanghebbendes gedurende die jaar gesmee. Ons student-atlete het hul vaardigheid op die sportveld en hul…
Read MoreKabamba Floors en sy FNB Maties-rugbyspan is twee seges weg om hul name in die geskiedenisboeke van die FNB Varsitybeker-toernooi te verewig as die eerste span wat die gesogte trofee ses keer kon wen. In die eerste van die twee halfeindstryde op Maandag, 15 April verwelkom Maties die 2015-kampioene, Shimlas, in Stellenbosch, waar ’n vol…
Read MoreLeila Broomhall, ’n opkomende ster in die wêreld van waterpolo en boorling van Noordhoek, het onlangs haar BSc-graad aan die Stellenbosch Universiteit verwerf. Haar akademiese reis het by Bay Primary begin, gevolg deur Reddam House in Constantia, waar haar liefde vir swem en sport haar waterpolo-loopbaan aangewakker het. Broomhall (22) het reeds ’n indruk op…
Read MoreDie belowende FNB Maties-vleuel Paschal Ekeji het ’n suksesvolle terugkeer na rugbyveld gemaak nadat hy weens ’n besering lank aan die verkeerde kant van die kalklyne was. Die 21-jarige spoedvraat het tydens die 2022-seisoen in twee Curriebeker-wedstryde vir die Westelike Provinsie gespeel voordat hy ’n kniebesering opgedoen het wat hom meer as ’n jaar langs…
Read MoreHy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om sy eie stempel op rugby af te druk. Dié Maties Rugby-loskopstut, is afkomstig van ’n oostelike voorstad in Harare, Zimbabwe genaamd Cranborne. Hy het onlangs tydens die Universiteit Stellenbosch…
Read MoreMet die FNB Varsitybeker- en FNB Varsityskild-toernooie wat gereedmaak vir die uitspeelrondes, is ondersteuners angstig vir die begin van die Varsitybeker-toernooi vir vroue. Die toernooi, wat op Vrydag 22 Maart begin, beloof om selfs meer opwindend te wees as die eerste seisoen in 2023. As een van die vinnigste groeiende spansporte wêreldwyd, bly die Varsitybeker-kompetisie…
Read MoreHy is nederig en sagmoedig en daarom mag Matt Gray op die oog af dalk na ’n onwaarskynlike kaptein vir die Maties Rugby-span lyk. Maar dit is inderdaad die rol wat hy in vanjaar se FNB Varsitybeker-toernooi sal vertolk. Gray is een van slegs ’n handjievol Engelssprekende kapteins in die span se meer as 100-jarige…
Read MoreMaties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie onvergeetlike bumperaande met groot sukses aangebied. Anche Nortje, sportbestuurder verantwoordelik vir die Kampus Sport-bumperaande, vertel dat vanjaar se aande nét so opwindend en onvergeetlik sal wees as dié…
Read More