Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike mylpaal in die ontwikkeling van mededingende netbal in die Wes-Kaap. Die eindstryd, gehou in die Coetzenburg-sentrum in Stellenbosch, was die hoogtepunt van ’n seisoen waartydens top-spanne van regoor die streek teen mekaar te…
Aneurin wil lewens verander Hy het al verskeie kere langs die veld gestaan toe die eindfluitjie blaas en sy span as die kampioene gekroon is, maar vir Aneurin Robyn gaan dit nie oor titels of goue medaljes nie, wel oor die verhoudings wat hy opbou in die proses. Aneurin was die fisioterapeut vir die 2023…
Riley Norton, ’n eerstejaar BCom Beleggingsbestuur-student aan die Stellenbosch Universiteit, is reeds ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse sport. Op 18-jarige ouderdom het hy sy land op die krieket en rugbyveld verteenwoordig. Hy was eers gekies vir die SA Skole-krieketspan en dit later opgevolg met ’n plek in die SA Skole-rugbyspan. Riley is die eerste Suid-Afrikaner…
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste drie vir die Maties-vrouerugbyspan in hul openingswedstryd van die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi gedruk het. Dié nagraadse student het verlede jaar haar nagraadse sertifikaat in onderwys, met lof, verwerf en besluit om op rugby te fokus…
Vraag-en-antwoord-sessie met Maties se rasieleiers-kaptein Tiffany van Wyk en bestuurder Elroy Smith. V: Hoe het die rasieleiers gevoel ná hulle die titel gewen het? A: Ons was oorstelp van vreugde. Dit is ’n agtereenvolgende oorwinning. Daardie aand was daar baie emosies, want ons was regtig gespanne en uitgeput — dit was ’n baie lang seisoen…
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat ‘n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van universiteitsport aan die Universiteit Stellenbosch vaslê. Hierdie publikasie weerspieël ons diepgaande verbintenis tot die bemagtiging van studente-atlete, die bevordering van uitnemendheid en die skep van ‘n blywende impak deur sport. Terwyl ons oor…
Maties Hokkie-legende verdien haar strepe by adidas Wat as ’n borgskap begin het toe sy nog ’n studente-atleet was, is vandag ’n bestuurderrol as Senior Handelsmerkdirekteur by adidas Suid-Afrika vir Maties Hokkie-legende Kate Woods (voorheen bekend as Hector). Kate het haar BA-graad in Sportwetenskap met Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch verwerf terwyl sy meer…
De Jongh geniet sy lewe na rugby Ná byna twee dekades as beroepsrugbyspeler het Juan de Jongh meer as genoeg kennis, ervarings en stories om te deel – geen wonder nie afrigting en ’n potgooi is die vrugte van sy uittrede. De Jongh en sy mede-Springbok Rudy Paige is die breintrust agter die gewilde “Behind…
Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker-toernooi. Dit is pure maroenplesier om op Coetzenburg te wees wanneer ons rugbystryders op die veld uitdraf terwyl die son sak. Ons ondersteunerspakkette bied vir jou meer as net ‘n sitplek. Dit bied ook voorrangtoue, en sommiges…
Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op ’n plakket by die Danie Craven-stadion! Donateurs sal as legendes in eie reg erken word met ’n naamplakket in platinum-, goud- en silwerkategorieë. Dit kos R200 000 per jaar om ’n Maties Rugby-studente-atleet in…