Maties Rugby 150 – ’n Erfenis wat gevier moet word

6th February 2025

Maties Rugby betree in 2025 hul 150e jaar, ‘n beduidende mylpaal in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. Die klub is in 1875 gestig met ‘n wedstryd wat op Die Braak gespeel is – met ‘n ronde bal – en het gegroei tot een van die mees gedugte instellings van die spel.   Vandag is Maties Rugby die tweede…

Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton

6th February 2025

As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ‘n dryfkrag in Maties Rugby se Ondersteunersklub. Maar sy grootste nalatenskap sal dalk sy seun Riley wees, wat in hierdie 150e vieringsjaar by die Varsitybeker-oefengroep ingesluit is. Chris het in…

Ontmoet ons Varsitybeker-helde

6th February 2025

Ons slagspreuk vir ons 150-jaar-viering by Maties Rugby is ‘n “erfenis wat inspireer”. Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 hierdie nalatenskap vorentoe sal neem met trots en vaardige spel. Ontmoet ons FNB Maties Varsitybekermansoefengroep… EZEKIAL NGOBENI KAPTEIN OUDERDOM: 20POSISIE: SkrumskakelL: 1,75m; G: 77kgKWALIFIKASIE: BCom Landbouekonomie,3e jaarSKOOL: Hoërskool TygerbergSA Junior Springbok-groep 2024 CAREL VD MERWE…

Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika

20th January 2025

Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste onafhanklike uitvoerende raadslid van SA Rugby (SARU) en ‘n lid van die SASCOC-raad. Haar mees onlangse toekenning, ‘n ministeriële toekenning van die Wes-Kaapse regering se departement kultuursake en sport,…

Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch

10th December 2024

Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy verpligtinge op die rugbyveld. Maar nou kan hy dié kwalifikasie amptelik agter sy naam skryf nadat sy graad aan hom toegeken is by die Desember-gradeweek van die Universiteit Stellenbosch.  Hy…

ERKENNING VIR GOEIE WERK

4th December 2024

Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang. Maties Sport-toekennings 2024 Ons het die jaarlikse Maties Sport-toekenningsgeleentheid oorheers. Maties Rugby is die klub van die jaar, Ezekiel Ngobeni is as die sportman van die jaar aangewys, en Kabamba Floors het die toekenning as afrigter van die…

Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning

4th December 2024

Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n tentoonstelling van die toprugbytalent by universiteite reg oor die land en bied ’n platform vir studente om op ’n hoë vlak mee te ding. Baie Varsitybeker-spelers het later hul provinsies en ook die land as…

Eens ’n Matie, altyd ’n Matie

4th December 2024

Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy lewe gevorm het – aan hom toegeken is. In die sakewêreld is hy bekend as ’n transformerende en innoverende sakeleier; by Maties Rugby is hy bekend…

Nuwe afrigter vir Maties Netbal

29th November 2024

Maties Netbal kondig met trots aan dat Sasha-Lee Petersen vanaf Januarie 2025 die nuwe hoofafrigter van Maties Netbal sal wees. Petersen is al meer as ’n dekade betrokke by Maties Sport as ’n student-atleet van 2014 tot 2020 en sedert 2021 is sy ’n afrigter by Maties Netbal. Van haar dae as speler in die…

Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie

28th November 2024

Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind. Hierdie jaar se somer-toernooie bestaan uit nege sportkodes, waaronder basketbal, tafeltennis en seiljagvaart in Kaapstad; krieket en gholf in Bloemfontein; sokker in Kimberley; skaak en tennis in Pretoria en waterpolo in Oos-Londen. By die…