Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas

15th October 2025

Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die internasionale verhoog te speel. “Ek mag dalk al 31 jaar oud wees, maar in my hart voel ek dat daar steeds tyd is om…

Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde span saam om sportleierskap, navorsing en sosiale impak te bevorder

10th October 2025

Die Universiteit Stellenbosch (US)het ’n betekenisvolle tree vorentoe gegee om sport, onderrig en sosiale impak te integreer met ’n nuwe vennootskap tussen Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde. Die memorandum van verstandhouding wat hulle onlangs onderteken het, formaliseer samewerking met die Sentrum vir Sportleierskap (SSL) en die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Olimpiese Studies en Sosiale Impak…

2025 Toekennings vir Maties Rugby 150 Legacy-bewaarders

7th October 2025

Maties Rugbyklub het spelers vir uitstaande prestasies vereer tydens sy jaarlikse toekenningseremonie in Stellenbosch. Die hoof van Maties Rugby, Drikus Hancke, het die byeenkoms toegespreek en gesê: “Terwyl ons toekennings uitdeel, onthou: hierdie trofeë verteenwoordig meer as net ‘n seisoen se poging. Hulle verteenwoordig die erfenis wat ons geërf het, die harde werk van die…

Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan

3rd October 2025

Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is. Dit is ’n beduidende tree vorentoe vir die Universiteit Stellenbosch se vrouesokkerprogram en beoog om prestasie, sigbaarheid en gemeenskapbetrokkenheid te verhoog.  Sait bring baie ervaring na die rol. As ’n voormalige professionele speler het hy vir klubs soos Santos, AmaZulu en Orlando Pirates gespeel. Ná sy loopbaan as ’n speler het Sait oorgeskakel…

Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan

18th September 2025

Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse swemkampioenskap in Stellenbosch aangebied, waar topstudenteswemmers van reg oor die land bymekaargekom het vir twee dae se intense mededinging, persoonlike beste prestasies, en onvergeetlike wenstreepoomblikke in Maties se buiteswembad. Die atmosfeer was elektries en ons Maties-swemmers het uitstekend gevaar om ’n algehele tweede plek te behaal.  Maties het op indrukwekkende wyse weggespring en het teen die einde van die eerste…

Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Gemma Haywood

10th September 2025

As student-atleet aan die Stellenbosch Universiteit moet jy vinnig leer jy hoe om onafhanklik te wees en verantwoordelikheid vir jou aksies te aanvaar. “As ’n Matie is ek in die posisie geplaas waar ek baie vinnig moes leer hoe om onafhanklik te wees. Ek moes vinnig leer oor take soos ’n begroting en tydsbestuur. Ek…

DAWIE SNYMAN HULDEBLYK

19th August 2025

Met groot hartseer neem Maties Sport en Maties Rugby Klub afskeid van een van ons eie, Dawie Snyman, wat op 14 Augustus 2025 oorlede is—’n voormalige Maties-stalwart, Springbok-legende en gerespekteerde afrigter. Dawie se rugbyreis het begin by Universiteit Stellenbosch, waar hy trots die Maroon van Maties van 1970 tot 1977 gedra het. Sy vertonings in…

Vroue-rugbyspelers kan taai wees – met geverfde naels

8th August 2025

Net soos manrugbyspelers aggressief op die veld en heel ordentlik weg van die speelveld is, kan vroue-rugbyspelers vir 80 minute robuus wees en dan daarna hul naels laat doen, sê Maties Rugby se vroue-span se hoofafrigter, Aneesah Adams. “Mense moet ophou om vroue-rugby – en vroue in kontaksport in die algemeen – te stereotipeer,” sê…

Nathaly koester Maties Basketbal se ‘slim vroue’

8th August 2025

“Geen spyt, net lesse” is Nathaly September se motto as afrigter van Maties Vroue-basketbal, as vrou en as ma. “Dit kan moeilik wees om huis- en gesinslewe te balanseer met professionele sport, maar met die regte ondersteuning is dit moontlik én lonend,” sê Nathaly, wie se man ook “in die bedryf” is as ’n bofbal-afrigter.…

US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”

4th August 2025

Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan swak presteer omdat daar nie in hul ontwikkeling belê is nie. Om atlete, hetsy gestremd of nie, na hierdie geleenthede toe te stuur sonder dat daar voldoende tyd en geld in…