Posts by Kobus
Maties Parasport-atlete maak gereed vir Paralimpiese Spele
Verskeie sportsterre en alumni van die Universiteit Stellenbosch is ingesluit by Suid-Afrika se span wat van 24 Augustus tot 5 September aan die 2020 Paralimpiese Spele in Tokio sal deelneem. Sewe huidige en voormalige Maties Sport-atlete – Anika Pretorius, Anruné Weyers, Charl du Toit, Dyan Buis, Kerwin Noemdo, Reinhardt Hamman en Zanele Situ – is…
Read MoreNathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan Sy is die eerste vroue-hoofafrigter…
Read MoreZanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Zanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal Sy is dapper en moedig. Op én…
Read MoreMaties se Mire Reinstorf maak geskiedenis
Maties Atletiek se Mire Reinstorf het geskiedenis gemaak toe sy onlangs Suid-Afrika se eerste paalspringtitel vir vroue gewen het by die o.20 Wêreldatletiekkampioenskap. Dit was ook die eerste internasionale kompetisie waaraan Reinstorf deelgeneem het. Sy het nooit gedink dat sy ’n goue medalje sou wen nie en het net gehoop om ’n persoonlike beste hoogte…
Read MoreAnche Nortje – Maties Hokkie-administrateur en assistentafrigter van die vrouespan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Anche Nortje – Maties Hokkie-administrateur en assistentafrigter van die vrouespan Anche Nortje het al…
Read MoreKimara wil Maties Sport Media na volgende vlak neem
Sy het reeds ’n passie vir universiteitsport, kombineer dit met die aantrekkingskrag om vir ’n instelling soos die Universiteit Stellenbosch te werk, en dit is geen wonder dat Kimara Singh nie twee keer gedink het nie om die geleentheid aan te gryp om Maties Sport se nuwe media- en kommunikasiebestuurder te wees. Singh is die…
Read MoreBritte nou Cheetah
David Brits is the latest Maties Rugby player to link up with former Maties coach Hawies Fourie to play for the Cheetahs. Brits received the call up to Bloemfontein after stellar performances in the 2021 FNB Varsity Cup tournament. For the past three seasons, Brits has been one of the standout players for Maties and…
Read MoreMaties-watersport sterk by Spele verteenwoordig
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies met hul insluiting in die Suid-Afrikaanse span vir die Olimpiese Spele in Tokyo. Williams is die huidige Maties watersport-klubbestuurder en sal diens doen…
Read MoreMatie-legende Madi gee erkenning aan HP-program
Matie-legende Madi gee erkenning aan HP-program Die Maties Sport-legende en internasionale waterpolo-speler Lwazi Madi – op pad na die Olimpiese Spele in Tokio – erken vrylik dat hy nie die speler sou wees wat hy vandag is as dit nie vir die Maties Sport Hoë Prestasie-program was nie. “Die Maties Sport HP-program het my baie…
Read More