Maties skitter by USSA-toernooie

Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem, terwyl ’n aantal silwer- en bronsmedaljes vir ’n indrukwekkende medalje-telling gesorg het.   Rugby In ’n herhaling van die 2022 Varsitybeker-eindstryd was…

Read More

Maties-hokkieafriger op pad na o.21 Wêreldbekertoernooi

Die Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole la Fleur, Alex Stewart en Dylan Swanepoel het almal in Maties se maroenkleure gespeel. ’n Groot aantal afrigters en spelers het hul naam in die annale van die land se hokkiegeskiedenis geskryf. Een…

Read More

Lenise Marais – Maties Hokkie-vroue se afrigter

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Lenise Marais – Maties Hokkie-vroue se afrigter Lenise Marais, afrigter van Maties Hokkie se…

Read More