Ons is trots op David

Maties Alumni spog op internasionale sport verhoog Enige held wat sy sout werd is, moet eers ’n merkbare terugslag oorkom in sy stryd om aan die einde as oorwinnaar te staan. In die storie van beroepsport kry die held nie altyd wat hy verdien of waarvoor hy gewerk het nie. Maties Sport Alumni David Bedingham…

Read More

Maties se Cunningham opkomende talent

 In die wêreld van professionele sport loop baie die geleenthede mis wat hul loopbaan kan begin en dikwels kom hierdie kanse nie ’n tweede keer nie. Vir voorgraadse BSc Rekenaarwetenskap-student Ethan Cunningham, het die geleentheid gekom en hy het dit met albei hande aangegryp. Cunningham het onlangs sy eerste professionele kontrak met die WP Blitz-krieketspan…

Read More

Maties-krieketspeler Khanya Dilima maak sy debuut vir Gbet Rocks

Khanya Dilima, ’n honneurstudent in internasionale betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ná ’n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir die GBet Rocks-krieketspan gekies. Dilima het as kind aan verskillende sportsoorte deelgeneem, maar was altyd baie lief vir krieket.  “Toe ek in graad 7 was, het ek begin om krieket en sokker…

Read More

Die Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Remgro stel wêreldklas binnenshuise krieketfasiliteit bekend

Die Universiteit Stellenbosch (US), Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het `n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein, aangrensend aan die hoofkrieketveld ontwikkel. Die nuwe binnenshuise krieketfasiliteit is onlangs teen ‘n beraamde koste van nagenoeg R15 miljoen voltooi en sal deur alle betrokke partye gebruik word. Die fasiliteit spog met verskillende krieketnette, een…

Read More