2022 Maties Sporttoekennings gee erkenning aan uitsonderlike studente-atlete

Die jaar 2022 was ’n uitsonderlike tyd vir Maties Sport. Studente-atlete het weer ten volle aan sport deelgeneem en alle toernooie en byeenkomste het plaasgevind. Verskeie Maties-atlete en -spanne het aan nasionale en internasionale byeenkomste deelgeneem. Dit alles terwyl hulle ook akademies presteer het.   Vanjaar se Maties Sporttoekennings was ’n geleentheid om uitblinkers se…

Read More

Terugblik op Maties se geskiedkundige 2022 Varsity Netbal-veldtog

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid   Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters suksesvolle én geskiedkundige seisoen.   Die Maroenmasjien het die Noordwes-Universiteit (NWU) op 17 Oktober in die eindstryd met 68-55 voor ’n stampvol Coetzenburg-sentrum verslaan.    Die oomblik toe Maties die 2022 Varsitynetbal-titel…

Read More

Maties kraai koning in Varsity Krieket-kampioenskapsbyeenkoms

Die 2022 Varsity-sportfees het onlangs by die Universiteit van Pretoria (Tuks) plaasgevind. Die vyfdaagse byeenkoms was van 3 tot 8 Oktober en universiteitspanne van regoor die land het meegeding vir die top-eerbewyse.   Die geleentheid het ook sportliefhebbers die kans gegee om ’n verskeidenheid sportkodes en vermaak op een plek te sien.   Met die…

Read More

Maties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan

In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys. Dié toernooi is verlede jaar hervat ná die COVID-19-pandemie se inperkings opgehef is, maar wedstryde is agter geslote deure gespeel. Maties was die gasheer vir al sewe Varsity Netbal-spanne en die toernooi het in…

Read More

Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie

Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as gasspreker. Die doel van die forum is om aan Maties Sport-kapteine en -onderkapteine van die verskillende sportkodes ’n nuwe begrip van leierskap te gee, en hoe om dit in hul onderskeie spanne toe te…

Read More