Nathaly koester Maties Basketbal se ‘slim vroue’

“Geen spyt, net lesse” is Nathaly September se motto as afrigter van Maties Vroue-basketbal, as vrou en as ma. “Dit kan moeilik wees om huis- en gesinslewe te balanseer met professionele sport, maar met die regte ondersteuning is dit moontlik én lonend,” sê Nathaly, wie se man ook “in die bedryf” is as ’n bofbal-afrigter.…

Read More

US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”

Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan swak presteer omdat daar nie in hul ontwikkeling belê is nie. Om atlete, hetsy gestremd of nie, na hierdie geleenthede toe te stuur sonder dat daar voldoende tyd en geld in…

Read More

Anche sê: ‘beweeg, beweeg, beweeg …’

As Maties se Senior Sportbestuurder, Anche Nortje die geleentheid kry, sal sy al die personeel van die Stellenbosch Universiteit graag wil betrek by fisieke welstand – of dit nou joga, meditasie, bewustelike stap of selfs masserings is. En dit alles as deel van hul werksdag! “Dit maak besigheidsin,” sê die bestuurder van Maties Hokkie en…

Read More

Kim Coetzee

Jy mag haar dalk nie raaksien nie, maar as daar ’n byeenkoms by Maties Sport is – groot of klein – kan jy maar weet Kim Coetzee is êrens en orals. Lank voordat die gaste opdaag, sweet sy al met die logistiek, nodige vereistes, verskaffers, kwotasies, goedkeurings en sigblaaie. Terwyl die byeenkoms aan die gang…

Read More

Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele

Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Winterspele ten toon gestel, met uitmuntende vertonings in veral vrouehokkie, netbal en muurbal. Die kodes het aansienlike beter vertonings gelewer in vergelyking met verlede jaar en dié jaar twee goue, vier silwer- en twee bronsmedaljes Matieland toe gebring.…

Read More

Maties Sport bied USSA-Hokkietoernooi aan by SU se nuwe fasiliteite

Suid-Afrika se enigste Universiteit met drie watergebaseerde astroturf-velde Terwyl ons voorberei vir die 2025 USSA Winterspele, is daar opgewondenheid onder al die Maties Sport-kodes. Tussen 27 Junie en 9 Julie sal Maties sy volle sportkrag ten toon stel — hetsy op ons tuis-astroturf of elders in die land in Gqeberha, Pretoria of Johannesburg. Ons spanne…

Read More

Maties se Fogle fokus op tweede FISU Wêreld Universiteitspele

Met sy eksamen agter die rug, kan die Stellenbosch Universiteit-student Jason Fogle nou op sy tennis fokus voordat hy na Duitsland vertrek. Die opkomende tennisspeler van die Stellenbosch Universiteit is onlangs gekies om Suid-Afrika vir die tweede keer by die FISU Wêreld Universiteitspele te verteenwoordig. Vanjaar se byeenkoms is in Duitsland, vanaf 16 tot 27…

Read More

Maties hero, now South African hero

Dit het amper gevoel of dit bestem was dat David Bedingham deel sou wees van die Suid-Afrikaanse krieketspan wat geskiedenis gemaak het deur die eerste SA-krieketspan te wees wat ’n Wêreldkampioenskap wen… en daarmee ’n 27-jaar lange droogte beëindig. Die voormalige Maties-krieketspeler en Sportman van die Jaar (2019) moes regdeur sy loopbaan struikelblokke oorkom, groot…

Read More

Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Reniel Hugo (Maties Rugby)

Om ’n Matie te wees, is ’n voorreg Varsitybeker-wedstryde Maandagaande in ’n volgepakte Danie Craven-stadion was nie net besonders danksy die atmosfeer nie, maar omdat hy op die veld gehardloop het saam met vriende. Dit is hoe Maties Rugby se Reniel Hugo een van die drie dele waaruit ’n student se lewe bestaan, beskryf. Reniel…

Read More