Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie

Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind. Hierdie jaar se somer-toernooie bestaan uit nege sportkodes, waaronder basketbal, tafeltennis en seiljagvaart in Kaapstad; krieket en gholf in Bloemfontein; sokker in Kimberley; skaak en tennis in Pretoria en waterpolo in Oos-Londen. By die…

Read More

Ontmoet akademiese presteerder én sportsensasie, Erin Powers

Afkomstig van Makhanda, voorheen bekend as Grahamstad, het 20-jarige Erin Powers van kleins af ’n passie vir sport. Sy is ’n voormalige leerling en hoofmeisie van die Diocesan School for Girls (DSG) in die Oos-Kaap. Powers het nog altyd in alles wat sy aanpak na uitnemendheid gestreef. Tydens haar skooljare het Powers haar veelsydigheid gewys…

Read More

USSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne

Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne het algehele seges behaal. Verskeie silwer- en bronsmedaljes is ook gewen.   Netbal  Maties het die Universiteit van Pretoria (UP-Tuks) in die eindstryd van die A-afdeling van die USSA-netbaltoernooi voor ’n stampvol…

Read More

2023 USSA winter voorskou

Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste.  Universiteit Stellenbosch Rektor en Visekanselier, Prof. Wim de Villiers, het Maties Sport-studente-atlete met ’n inspirerende boodskap om elke oomblik te geniet na hul onderskeie bestemmings gestuur.  Prof. De Villiers het na een van die legendaries basketbalspeler…

Read More

Opgradering met oog op groter prentjie

Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel.  Ses netbal buitebane, twee veeldoelige buitebane saam met die Coetzenburg-sentrum en binnenshuise tennisfasiliteit is of word opgegradeer.  “Ons is ’n gasheer vir die Protea-netbalspan in samewerking met Netbal Suid-Afrika. Ons het…

Read More

Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan Sy is die eerste vroue-hoofafrigter…

Read More