Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan Sy is die eerste vroue-hoofafrigter…
Read MoreMaties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Zanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal Sy is dapper en moedig. Op én…
Read MoreMaties Atletiek se Mire Reinstorf het geskiedenis gemaak toe sy onlangs Suid-Afrika se eerste paalspringtitel vir vroue gewen het by die o.20 Wêreldatletiekkampioenskap. Dit was ook die eerste internasionale kompetisie waaraan Reinstorf deelgeneem het. Sy het nooit gedink dat sy ’n goue medalje sou wen nie en het net gehoop om ’n persoonlike beste hoogte…
Read MoreMaties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Anche Nortje – Maties Hokkie-administrateur en assistentafrigter van die vrouespan Anche Nortje het al…
Read MoreSy het reeds ’n passie vir universiteitsport, kombineer dit met die aantrekkingskrag om vir ’n instelling soos die Universiteit Stellenbosch te werk, en dit is geen wonder dat Kimara Singh nie twee keer gedink het nie om die geleentheid aan te gryp om Maties Sport se nuwe media- en kommunikasiebestuurder te wees. Singh is die…
Read MoreDavid Brits is the latest Maties Rugby player to link up with former Maties coach Hawies Fourie to play for the Cheetahs. Brits received the call up to Bloemfontein after stellar performances in the 2021 FNB Varsity Cup tournament. For the past three seasons, Brits has been one of the standout players for Maties and…
Read MoreVier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies met hul insluiting in die Suid-Afrikaanse span vir die Olimpiese Spele in Tokyo. Williams is die huidige Maties watersport-klubbestuurder en sal diens doen…
Read MoreMatie-legende Madi gee erkenning aan HP-program Die Maties Sport-legende en internasionale waterpolo-speler Lwazi Madi – op pad na die Olimpiese Spele in Tokio – erken vrylik dat hy nie die speler sou wees wat hy vandag is as dit nie vir die Maties Sport Hoë Prestasie-program was nie. “Die Maties Sport HP-program het my baie…
Read More- « Previous
- 1
- …
- 15
- 16
- 17