Hy is nederig en sagmoedig en daarom mag Matt Gray op die oog af dalk na ’n onwaarskynlike kaptein vir die Maties Rugby-span lyk. Maar dit is inderdaad die rol wat hy in vanjaar se FNB Varsitybeker-toernooi sal vertolk. Gray is een van slegs ’n handjievol Engelssprekende kapteins in die span se meer as 100-jarige…
Read MoreMaties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie onvergeetlike bumperaande met groot sukses aangebied. Anche Nortje, sportbestuurder verantwoordelik vir die Kampus Sport-bumperaande, vertel dat vanjaar se aande nét so opwindend en onvergeetlik sal wees as dié…
Read MoreMaties Alumni spog op internasionale sport verhoog Enige held wat sy sout werd is, moet eers ’n merkbare terugslag oorkom in sy stryd om aan die einde as oorwinnaar te staan. In die storie van beroepsport kry die held nie altyd wat hy verdien of waarvoor hy gewerk het nie. Maties Sport Alumni David Bedingham…
Read MoreMet die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy verwagtinge vir die toernooi. Nadat Floors in Julie verlede jaar as hoofafrigter oorgeneem het, het hy ’n suksesvolle tweede helfte van die 2023-seisoen gehad. Maties se eerste rugbyspan het die USSA-titel…
Read MoreDie jaar het met groot opgewondenheid en hartseer begin, met die bedanking van Maties Netbal se jarelange hoofafrigter Zanele Mdodana. Mdodana was vir sewe jaar (2016-2023) die vuur agter Maties se netbalspan. Die hoogtepunt van haar tyd by Maties was die span se eerste Varsity Netbal-titel in 2022. Dié jaar het ook die USSA-titel ingesluit.…
Read MoreSy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch Universiteit het, het sedert die ouderdom van sewe in atletiek, gimnastiek, swem, landloop en netbal uitgeblink. Die sportiewe agtergrond ten spyt het sy nooit verwag om Suid-Afrika…
Read MoreMaties Sport het die jaar met ’n suksesvolle Universiteit Sport van Suid-Afrika (USSA) veldtog afgesluit en titels in verskeie sportkodes verower. Die Maroen-masjien het goud in Afdeling A van vroue- en manswaterpolo, skaak, vrouegolf, asook goud vir manssokker in die Afdeling B gewen. Terwyl hulle ook brons verwerf het vir tafeltennis en gholf. Daarbenewens het…
Read MoreMaties Sport is onlangs deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangewys as ’n basis van een van sy Olimpiese Studies Navorsingsentrum. Dié navorsingsentrum is die breinkind van die IOK. Dit vorm ’n belangrike deel van die akademiese en navorsingsintegriteit van die Olimpiese beweging. Die nuutgestigte sentrum – die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Olimpiese Studies en Sosiale…
Read More2023 is steeds ’n besige en impakvolle jaar vir Maties Sport. Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) het onlangs aan Maties Sport die reg en toestemming verleen om ‘n Olimpiese Studies Navorsingsentrum (OSNS) te huisves. OSNS is die breinkind van die IOK en vorm ‘n integrerende deel van die akademiese en navorsingsintegriteit van die Olimpiese Beweging.…
Read MoreMaties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind. Die jaarlikse Somerspele bestaan uit verskeie sportsoorte insluitende krieket, sokker en seilvaart, wat in Kaapstad gehou sal word; tennis en gholf by Rhodes Universiteit; tafeltennis in Bloemfontein; skaak in Durban, en waterpolo in…
Read More