Maties-hokkieafriger op pad na o.21 Wêreldbekertoernooi

Die Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole la Fleur, Alex Stewart en Dylan Swanepoel het almal in Maties se maroenkleure gespeel. ’n Groot aantal afrigters en spelers het hul naam in die annale van die land se hokkiegeskiedenis geskryf. Een…

Read More

Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker

Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel het. “Sommige spelers voel hulle hoort nie saam met hul portuurgroep nie en die uitslae tot dusver was nie goed nie, maar ons vertonings gee stadig maar seker vir die spelers…

Read More

Maties open moderne meerdoelfasiliteit op Tygerberg-kampus

Maties Sport het die opgradering van sportfasiliteite op die Tygerberg-kampus geprioritiseer in ooreenstemming met ons strategiese doelwit om toegang tot ’n diverse rekreasie- en aktiewe leefstyl-program aan die Universiteit se studente en personeel, asook die gemeenskap, te bied. Die instelling se Fasiliteitsbestuurspan het die projek gelei en die Tygerberg Meerdoelsportfasiliteit maak nou voorsiening vir tennis,…

Read More

Maties begin Varsitybeker-veldtog met nuwe afrigter

Die maroenmasjien het hul Varsitybeker-veldtog vanjaar onder leiding van ’n nuwe hoofafrigter afgeskop. Norman Jordaan het by Drikus Hancke oorgeneem, wie se rol by Maties Rugby nou verander het na programhoof. “Ek sien uit na die uitdaging om die hoofafrigter van Maties Rugby se senior span te wees en ek gaan my bes doen om…

Read More

Maties het oog op Varsitybeker-kroon

Die Maroenmasjien se voorbereiding vir die Varsitybeker het al verlede jaar begin in die hoop dat die span die beker aan die einde van vanjaar se kompetisie huis toe sal bring. Maties is al vyf keer as Varsitybeker-kampioene gekroon en wil hul veldtog op ’n positiewe noot afskop wanneer hulle op 14 Februarie die verdedigende…

Read More

Maties Sport verwelkom vier nuwe interns

Maties Sport het onlangs vier nuwe interns verwelkom vir 2022. Die internskapprogram is ontwerp om leergeleenthede en -ervarings te skep en jong gegradueerdes in die sportbedryf te ontwikkel. Bathabile Ndevu, die Sportbestuur-intern, was nog altyd passievol oor sport en is baie dankbaar vir die geleentheid wat Maties Sport aan haar bied. “Hierdie geleentheid gee my…

Read More

Maties-krieketspeler Khanya Dilima maak sy debuut vir Gbet Rocks

Khanya Dilima, ’n honneurstudent in internasionale betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ná ’n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir die GBet Rocks-krieketspan gekies. Dilima het as kind aan verskillende sportsoorte deelgeneem, maar was altyd baie lief vir krieket.  “Toe ek in graad 7 was, het ek begin om krieket en sokker…

Read More