Gustav Venter in krieketterme

Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir baie jare saam met hom in ons jaarlikse tweedaagse  krieketwedstryd te speel. Daarom dink ek dit gepas om sy tyd by Maties Sport met…

Read More

Nóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms

Deur Jamie Wyngaardt  Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) deelgeneem.  Die Intervarsity-byeenkoms het ten doel om verskeie sportkodes binne die Wes-Kaap te bevorder en spelers wat nie altyd in vir die eerste span speel nie, die…

Read More

E-sport se gewildheid neem toe by Maties

Deur Cody Hansen  Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties E-sport-klub is in 2017 gestig.  Die klub het tans 19 aktiewe spelers en ding mee in FIFA, Rocket League en Clash Royale; wat die titels is wat by die USSA E-sport-kampioenskapsbyeenkoms gespeel word.  “Ons speel in verskeie aanlyn toernooie via ACGL, sowel as in persoon of…

Read More

Wiseman deel haar USSA-ervaringe

Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen.  Met die onlangse USSA-hokkietoernooi het Wiseman ’n beter blik gekry op wat dit alles behels om deel van die ondersteuningspersoneel van ’n span te wees.  Wiseman het in 2021 haar ’n…

Read More

Vrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki

Wat het jy studeer?  Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer.  Hoekom het jy gekies om dit te studeer?  My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg hiervan was my einde van die jaar punte nie goed genoeg om my die geleentheid te bied om ’n beurs te kry nie (of so…

Read More

Vrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis

Wat het jy studeer?  BSc Hon in sportprestasie.  Waarom het jy gekies om dit te studeer?  Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem tydens my skoolloopbaan. Terwyl ek verder studeer het, het ek gevind dat ek met sport in ’n unieke ruimte werk. Hier kan die genot daarvan om betrokke…

Read More

Maties laat merk by Statebondspele

’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem.  Die byeenkoms was van 28 Julie tot 8 Augustus. Dit was die eerste keer dat ’n groot internasionale sportbyeenkoms ter self ter tyd die Paralimpiese en nie-Paralimpiese Spele aanbied. Suid-Afrika het 27 medaljes huis toe gebring, waaronder sewe…

Read More

Terugblik na triomfantelike USSA-toernooi vir Maties Hokkie

Na afloop van ’n suksesvolle USSA-veldtog kyk Maties Hokkie se krag- en kondigsioneringsafrigter Llewellyn Morkel terug na die dele van die Maties Sport Hoë Prestasie-program wat bygedra het tot algehele oorwinnings vir mans en vroue.  Ná ons vertoning by USSA is dit ’n goeie tyd om te reflekteer oor die HP-eenheid se hokkieprogram en hoe…

Read More

Maties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan

In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys. Dié toernooi is verlede jaar hervat ná die COVID-19-pandemie se inperkings opgehef is, maar wedstryde is agter geslote deure gespeel. Maties was die gasheer vir al sewe Varsity Netbal-spanne en die toernooi het in…

Read More

Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie

Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as gasspreker. Die doel van die forum is om aan Maties Sport-kapteine en -onderkapteine van die verskillende sportkodes ’n nuwe begrip van leierskap te gee, en hoe om dit in hul onderskeie spanne toe te…

Read More