Posts by Kobus
Maties begin Varsitybeker-veldtog met nuwe afrigter
Die maroenmasjien het hul Varsitybeker-veldtog vanjaar onder leiding van ’n nuwe hoofafrigter afgeskop. Norman Jordaan het by Drikus Hancke oorgeneem, wie se rol by Maties Rugby nou verander het na programhoof. “Ek sien uit na die uitdaging om die hoofafrigter van Maties Rugby se senior span te wees en ek gaan my bes doen om…
Read MoreMaties het oog op Varsitybeker-kroon
Die Maroenmasjien se voorbereiding vir die Varsitybeker het al verlede jaar begin in die hoop dat die span die beker aan die einde van vanjaar se kompetisie huis toe sal bring. Maties is al vyf keer as Varsitybeker-kampioene gekroon en wil hul veldtog op ’n positiewe noot afskop wanneer hulle op 14 Februarie die verdedigende…
Read MoreMaties Sport verwelkom vier nuwe interns
Maties Sport het onlangs vier nuwe interns verwelkom vir 2022. Die internskapprogram is ontwerp om leergeleenthede en -ervarings te skep en jong gegradueerdes in die sportbedryf te ontwikkel. Bathabile Ndevu, die Sportbestuur-intern, was nog altyd passievol oor sport en is baie dankbaar vir die geleentheid wat Maties Sport aan haar bied. “Hierdie geleentheid gee my…
Read MoreLangafstand-hardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch Deur: Jamie Wyngaardt
Paul Tergat was opgewonde om ná 26 jaar terug in Stellenbosch te wees, aangesien hy nostalgiese herinneringe het om die 1996 Wêreld-landloopkampioenskap te wen. Nadat hy maklik die oorwinning op die 12.15 km- afstand binne 12 sekondes behaal het, by die Coetzenburg-baan en in die Danie Craven stadion geëindig het. Paul sê hy was nie…
Read MoreKhanya Dilima Maties Krieket Speler vir Gbet Rocks Deur: Jamie Wyngaardt
Khanya Dilima, ‘n Internasionale Betrekkinge-honneursstudent van die Universiteit van Stellenbosch, is ná ‘n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir die Gbet Rocks-span gekies. Dilima het grootgeword om verskillende soorte sportsoorte te speel, maar hy was altyd lief vir die spel van krieket. “Toe ek in graad sewe was, het ek begin krieket en…
Read MoreMaties-krieketspeler Khanya Dilima maak sy debuut vir Gbet Rocks
Khanya Dilima, ’n honneurstudent in internasionale betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ná ’n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir die GBet Rocks-krieketspan gekies. Dilima het as kind aan verskillende sportsoorte deelgeneem, maar was altyd baie lief vir krieket. “Toe ek in graad 7 was, het ek begin om krieket en sokker…
Read MoreLangafstandhardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch
Paul Tergat was baie opgewonde om ná 26 jaar terug te wees in Stellenbosch en het goeie herinneringe aan die dae toe hy die 1996 IAAF Wêreldlandloopkampioenskap hier gewen het. Hoewel hy tot aan die einde van die wedloop nie seker was dat hy sou wen nie, het hy uiteindelik die 12,15 km-roete wat in die…
Read MoreDie Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Remgro stel wêreldklas binnenshuise krieketfasiliteit bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US), Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het `n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein, aangrensend aan die hoofkrieketveld ontwikkel. Die nuwe binnenshuise krieketfasiliteit is onlangs teen ‘n beraamde koste van nagenoeg R15 miljoen voltooi en sal deur alle betrokke partye gebruik word. Die fasiliteit spog met verskillende krieketnette, een…
Read MoreBaloyi floreer as Maties Sokker-afrigter
Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in Stellenbosch gebaseer is, op te hef. Baloyi, wat in November verlede jaar by Maties Sport aangestel is, het baie ervaring met veral vrouesokker, aangesien sy Suid-Afrika se o.20-span asook Universiteitesport Suid-Afrika…
Read MoreSokker in Stellenbosch baat by MvV tussen US en SAS
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het op 11 Oktober ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Sokker is ’n baie belangrike sport in ons land. Dit is die mense se sport – niks verenig of verdeel die nasie soos sokker nie.…
Read More