Netbal
Niemand Maties Netbal se nuwe hoofafrigter
Die jaar het met groot opgewondenheid en hartseer begin, met die bedanking van Maties Netbal se jarelange hoofafrigter Zanele Mdodana. Mdodana was vir sewe jaar (2016-2023) die vuur agter Maties se netbalspan. Die hoogtepunt van haar tyd by Maties was die span se eerste Varsity Netbal-titel in 2022. Dié jaar het ook die USSA-titel ingesluit.…
Read MoreUSSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne
Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne het algehele seges behaal. Verskeie silwer- en bronsmedaljes is ook gewen. Netbal Maties het die Universiteit van Pretoria (UP-Tuks) in die eindstryd van die A-afdeling van die USSA-netbaltoernooi voor ’n stampvol…
Read More2023 USSA winter voorskou
Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste. Universiteit Stellenbosch Rektor en Visekanselier, Prof. Wim de Villiers, het Maties Sport-studente-atlete met ’n inspirerende boodskap om elke oomblik te geniet na hul onderskeie bestemmings gestuur. Prof. De Villiers het na een van die legendaries basketbalspeler…
Read MoreOpgradering met oog op groter prentjie
Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. Ses netbal buitebane, twee veeldoelige buitebane saam met die Coetzenburg-sentrum en binnenshuise tennisfasiliteit is of word opgegradeer. “Ons is ’n gasheer vir die Protea-netbalspan in samewerking met Netbal Suid-Afrika. Ons het…
Read MoreMaties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. Die byeenkoms was van 28 Julie tot 8 Augustus. Dit was die eerste keer dat ’n groot internasionale sportbyeenkoms ter self ter tyd die Paralimpiese en nie-Paralimpiese Spele aanbied. Suid-Afrika het 27 medaljes huis toe gebring, waaronder sewe…
Read MoreMaties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan
In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys. Dié toernooi is verlede jaar hervat ná die COVID-19-pandemie se inperkings opgehef is, maar wedstryde is agter geslote deure gespeel. Maties was die gasheer vir al sewe Varsity Netbal-spanne en die toernooi het in…
Read MoreMaties skitter by USSA-toernooie
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem, terwyl ’n aantal silwer- en bronsmedaljes vir ’n indrukwekkende medalje-telling gesorg het. Rugby In ’n herhaling van die 2022 Varsitybeker-eindstryd was dit…
Read MoreMaties skitter by USSA-toernooie
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem, terwyl ’n aantal silwer- en bronsmedaljes vir ’n indrukwekkende medalje-telling gesorg het. Rugby In ’n herhaling van die 2022 Varsitybeker-eindstryd was…
Read MoreNichole Taljaard – Speler van die Toernooi
Sy is reeds ’n Maties Sport-legende en nou is Nichole Taljaard ook ’n Varsity Netbal-legende nadat sy as die 2021 Speler van die Toernooi aangewys is. Vanjaar was Taljaard se vierde Varsity-netbaltoernooi. Dit was ook die tweede keer wat sy as een van die beste spelers in die toernooi uitgesonder is. In 2018 was sy…
Read MoreSasha-Lee Petersen – Afrigter van Maties Netbal se juniorspan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Sasha-Lee Petersen – Afrigter van Maties Netbal se juniorspan Daar is geen twyfel dat…
Read More