Nuus
Opgradering met oog op groter prentjie
Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. Ses netbal buitebane, twee veeldoelige buitebane saam met die Coetzenburg-sentrum en binnenshuise tennisfasiliteit is of word opgegradeer. “Ons is ’n gasheer vir die Protea-netbalspan in samewerking met Netbal Suid-Afrika. Ons het…
Read MoreKabuya stel haar visier op USSA en TNL
Netbal-koors is besig om sy hoogtepunt te bereik namate verwagtinge bou na die heel eerste Wêreldbeker-netbaltoernooi op Afrika-bodem. Kaapstad verwelkom die voorste 16 internasionale netbalspanne. Die WB-toernooi is van 28 Julie tot 6 Augustus. Alle wedstryde word in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gespeel. Voormalige Maties-netbalspelers Nicole Smith en Nichole Taljaard is in Suid-Afrika se groep…
Read MoreAnche se reis van speler na bestuurder
Van die uiters gedrewe, hoë prestasie speler tot die sosiale speler én hul ondersteuners moet een en almal welkom wees en voel by die Maties-hokkieklub. Dít is Anche Nortje, Maties Sport se hokkie-klubbestuurder, se visie vir een van Stellenbosch Universiteit se mees tradisieryke sportklubs: Maties Hokkie. Anche se reis saam met Maties Hokkie het reeds…
Read MoreVoordele van oefening in eksamentyd
Terwyl studente vir hul eksamens voorberei, prioritiseer hulle studie dikwels bo alles anders, insluitend hul gesondheid. Oefening is egter ’n noodsaaklike komponent van ’n gesonde leefstyl wat nie misgekyk mag word nie, veral in eksamentyd. In hierdie blog bespreek ons die voordele van oefening tydens eksamentyd. Verminder stres en angs: Eksamentyd is ongetwyfeld stresvol, en…
Read MoreSmith beloon vir dekades se harde werk
Groot gemaak deur ’n enkelpa en ’n storie so diep dat dit teruggaan na ’n herinnering as kleuter is presies hoe Ashley Smith sy pad op die atletiekbaan beplan het. Smith, gebore en getoë in Mitchell’s Plain, is deur sy pa grootgemaak terwyl hy sy skoolloopbaan by Imperial Primêr voltooi het voordat hy aan die…
Read MoreMaties se sokkerplan lewer resultate
Maties sokkerspan se plek in die topvyf van die liga vir die 2022/23-seisoen is ’n aanduiding dat die plan wat Desmond Crowie (hoofafrigter) en kie volg, die regte een is. Maties speel in die ABC Motsepe-liga (voorheen bekend as die Vodacom-liga) saam met spanne soos die voormalige PSL-span Santos FC, onlangse Bayhillbeker-wenners, Grassy Park United…
Read MoreProudfoot skop Maties Sport se 2023-afrigtersforum af
Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het hul afrigtingsontwikkelingsprogram vir 2023 met niemand anders nie as Maties Rugby se konsultant-hoofafrigter, Matthew Proudfoot, afgeskop. “Die Afrigtersforum is ’n platform vir ons HP-hoofafrigters om nie net met hoogs ervare afrigters van alle fasette van die lewe te skakel nie, hetsy dit sport of besigheid of politiek is, maar…
Read MoreGPS Tegnologie
In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword. Met die vooruitgang in tegnologie kan atlete nou meer doelgerig en effektief oefen, wat hulle help om hul doelwitte te bereik en prestasie te verbeter. Een bron van tegnologie wat ’n rewolusie in die manier is waarop atlete oefen en kompeteer,…
Read MoreFNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan
Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het. Dit was die eerste keer dat dié span van Bloemfontein ’n sege in die Danie Craven-stadion behaal het. Die Ixias was met die rustyd reeds met 13 punte voor. Die…
Read MoreDie pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin
Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die atletiekbaan ontmoet en was in dieselfde oefengroep,” sê Palframan-Donkin. Volgens haar beteken hierdie vroeë begin in die sportwêreld dat sy nog “altyd passievol oor sport was”. In haar kinderjare…
Read More