Nuus
Nichole Taljaard – Speler van die Toernooi
Sy is reeds ’n Maties Sport-legende en nou is Nichole Taljaard ook ’n Varsity Netbal-legende nadat sy as die 2021 Speler van die Toernooi aangewys is. Vanjaar was Taljaard se vierde Varsity-netbaltoernooi. Dit was ook die tweede keer wat sy as een van die beste spelers in die toernooi uitgesonder is. In 2018 was sy…
Read MoreLenise Marais – Maties Hokkie-vroue se afrigter
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Lenise Marais – Maties Hokkie-vroue se afrigter Lenise Marais, afrigter van Maties Hokkie se…
Read MoreJustine Palframan – Maties Sport se legendariese studente-atleet
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Justine Palframan – Maties Sport se legendariese studente-atleet Justine Palframan het die afgelope nege…
Read MoreSasha-Lee Petersen – Afrigter van Maties Netbal se juniorspan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Sasha-Lee Petersen – Afrigter van Maties Netbal se juniorspan Daar is geen twyfel dat…
Read MoreInterns in die Hoëprestasie-eenheid
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Hannah Bevis & Karabo Abuki – Interns in die Hoëprestasie-eenheid Hannah Bevis en Karabo…
Read MoreBegin met Hoekom
Friedrich Nietzsche het gesê as jy ’n hoekom het, kan jy enige hoe hanteer. Victor Frankl het uitgebrei daarop met as jy ’n hoekom of wie het om voor te leef, jy enige iets sal doen om te oorleef. Een van die gewildste self-help boeke op die rakke tans se titel is Start with Why……
Read MoreMaties Parasport-atlete maak gereed vir Paralimpiese Spele
Verskeie sportsterre en alumni van die Universiteit Stellenbosch is ingesluit by Suid-Afrika se span wat van 24 Augustus tot 5 September aan die 2020 Paralimpiese Spele in Tokio sal deelneem. Sewe huidige en voormalige Maties Sport-atlete – Anika Pretorius, Anruné Weyers, Charl du Toit, Dyan Buis, Kerwin Noemdo, Reinhardt Hamman en Zanele Situ – is…
Read MoreNathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan Sy is die eerste vroue-hoofafrigter…
Read MoreZanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal
Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n verskil maak in die lewe van ons studente-atlete en die universiteitsportomgewing, te vier. Zanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal Sy is dapper en moedig. Op én…
Read MoreMaties se Mire Reinstorf maak geskiedenis
Maties Atletiek se Mire Reinstorf het geskiedenis gemaak toe sy onlangs Suid-Afrika se eerste paalspringtitel vir vroue gewen het by die o.20 Wêreldatletiekkampioenskap. Dit was ook die eerste internasionale kompetisie waaraan Reinstorf deelgeneem het. Sy het nooit gedink dat sy ’n goue medalje sou wen nie en het net gehoop om ’n persoonlike beste hoogte…
Read More