Maties klop Tuks; bly onoorwonne

19th September 2022

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid  Die Maties-netbalspan is ná drie wedstryde in die Varsity-netbaltoernooi steeds onoorwonne. Maties het die Universiteit van Pretoria (Tuks) met 57-55 in die Rembrandt-saal (Pretoria) verslaan.  Danksy dié sege is Maties tweede op die puntestand slegs agter die Noordwes-universiteit weens doeleverskil.  “Dit was ’n baie moeilike wedstryd, maar ons het…

Read More

Maties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning

19th September 2022

Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan die Universiteit Stellenbosch (US) van die adjunk-visekanselier vir navorsing, innovasie en nagraadse studie, professor Sibusiso Moyo. Toe Adom-Aboagye gevra is hoe sy voel daaroor om deur die DVC erken te word…

Read More

Maties kan Kovsies aanhou wen

18th September 2022

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid    Maties het in die reeks van tweede ronde wedstryde in die 2022 Varsity-netbaltoernooi teen die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) in die Universiteit van Pretoria se Rembrandt-saal te staan gekom.  In ’n herhaling van die 2021 eindstryd het Maties dié slag Kovsies met 57-53 in ’n spannende wedstryd…

Read More

Maties oorheers in Varsity Netbal-openingswedstryd

17th September 2022

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid    Die Maties-netbalspan het die teleurstelling van sy nederlaag in die 2021 Varsity-netbaleindstryd in die verlede gelaat met ’n oortuigende sege in die openingswedstryd van die 2022 toernooi.   Die Maroenmasjien het die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) met 86-21 ore aangesit. Wedstryde is in die Universiteit van Pretoria se…

Read More

Afrigter Finch wat deur die dekades grense verbreek

14th September 2022

Hy is die oudste van drie broers en het groot geword in ’n voorstad van Kaapstad genaamd Kensington, wat ’n ryk geskiedenis het wat oor meer as 100 jaar strek.    Die gerespekteerde, ervare en legendariese swemafrigter van Maties Swem en Suid-Afrika Swem, Cedric Finch is gebore en getoë in Kensington. Die hele Finch-gesin was…

Read More

Pro Events en Maties Sokker smee vennootskap

9th September 2022

Pro Events en Maties Sokker het ’n vennootskap gesmee wat ’n skenking vir hoë prestasie-beurse sowel as ’n borgskap om die Maties Sokker-program te bevorder met ’n fokus op Kampussokker-, liga- en die USSA-toernooi, insluit.    Pro Events het besluit om in die Maties-sokkerklub te belê danksy Maties se ryk geskiedenis van sport sukses, sê…

Read More

Gustav Venter in krieketterme

1st September 2022

Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir baie jare saam met hom in ons jaarlikse tweedaagse  krieketwedstryd te speel. Daarom dink ek dit gepas om sy tyd by Maties Sport met…

Read More

Nóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms

31st August 2022

Deur Jamie Wyngaardt  Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) deelgeneem.  Die Intervarsity-byeenkoms het ten doel om verskeie sportkodes binne die Wes-Kaap te bevorder en spelers wat nie altyd in vir die eerste span speel nie, die…

Read More

E-sport se gewildheid neem toe by Maties

24th August 2022

Deur Cody Hansen  Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties E-sport-klub is in 2017 gestig.  Die klub het tans 19 aktiewe spelers en ding mee in FIFA, Rocket League en Clash Royale; wat die titels is wat by die USSA E-sport-kampioenskapsbyeenkoms gespeel word.  “Ons speel in verskeie aanlyn toernooie via ACGL, sowel as in persoon of…

Read More

Wiseman deel haar USSA-ervaringe

17th August 2022

Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen.  Met die onlangse USSA-hokkietoernooi het Wiseman ’n beter blik gekry op wat dit alles behels om deel van die ondersteuningspersoneel van ’n span te wees.  Wiseman het in 2021 haar ’n…

Read More