Deur Jamie Wyngaardt As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef. Sy was nege toe sy aan sport begin deelneem het, en was onmiddellik dol oor muurbal. Hoewel sy aanvanklik aan muurbal, tennis, netbal én jukskei deelgeneem het, het…
Read MoreDie Maties Netbal-span is as die 2022 USSA-kampioen by die jaarlikse Universiteitsport Suid-Afrika-toernooi gekroon deur die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) in die eindstryd met 44-20 te klop. Die Maroenmasjien het die week begin met oortuigende seges oor Tuks, Noordwes-Universiteit en NMU. Die wen-momentum en waardevolle ervaring van verlede jaar se Varsity Sports-netbaleindstryd het die span goed…
Read MoreMaties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem, terwyl ’n aantal silwer- en bronsmedaljes vir ’n indrukwekkende medalje-telling gesorg het. Rugby In ’n herhaling van die 2022 Varsitybeker-eindstryd was dit…
Read MoreMaties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het die goud in die mansrugby-, mans- en vrouehokkie én netbal huis toe geneem, terwyl ’n aantal silwer- en bronsmedaljes vir ’n indrukwekkende medalje-telling gesorg het. Rugby In ’n herhaling van die 2022 Varsitybeker-eindstryd was…
Read MoreIn die wêreld van professionele sport loop baie die geleenthede mis wat hul loopbaan kan begin en dikwels kom hierdie kanse nie ’n tweede keer nie. Vir voorgraadse BSc Rekenaarwetenskap-student Ethan Cunningham, het die geleentheid gekom en hy het dit met albei hande aangegryp. Cunningham het onlangs sy eerste professionele kontrak met die WP Blitz-krieketspan…
Read MoreSoos ons die tweede helfte van die jaar binnegaan, deel ons graag ’n paar personeel skuiwe by Maties Sport. Ons kondig met trots aan dat Reginald Smith Maties Sport se nuwe Hoof van Sportbestuur is. “Ek is opgewonde oor die uitdaging. Ek sien daarna uit om saam met ons verskillende sportbestuurders te werk en hulle…
Read MoreAan die begin van 2022 is ek deur my voormalige PhD-studieleier genader met inligting oor ’n projek wat deur die Internasionale Raad vir Sportwetenskap en Liggaamlike Opvoeding (ICSSPE) geïnisieer is, met befondsing van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO). Ek is aangemoedig om aansoek te doen en is gekies as een…
Read MoreJerry Laka, Maties Sport se Direkteur: Steundienste, het in April vanjaar sy meestersgraad aan die Suidelike Besigheidskool verwerf met ’n tesis wat handel oor die “Die aantrekking en behoud van talentvolle administratiewe sportpersoneel in ’n Suid-Afrikaanse universiteitsportomgewing” (The attraction and retention of talented sports administrative staff in a University Sports South African environment). Dit is…
Read MoreDie eerste RALU-/Klusterspele is op 7 April 2022 aangebied. Maties Sport se Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl (RALU) het saam met die verskillende studenteklusters van die Universiteit Stellenbosch (US) gewerk om ’n geleentheid aan te bied wat inpas by die instelling se strategiese doelwit om ’n “transformerende studente-evaring” te bewerkstellig. Dit is RALU se…
Read MoreDie Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole la Fleur, Alex Stewart en Dylan Swanepoel het almal in Maties se maroenkleure gespeel. ’n Groot aantal afrigters en spelers het hul naam in die annale van die land se hokkiegeskiedenis geskryf. Een…
Read More