Nuus
Gustav Venter in krieketterme
Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir baie jare saam met hom in ons jaarlikse tweedaagse krieketwedstryd te speel. Daarom dink ek dit gepas om sy tyd by Maties Sport met…
Read MoreNóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms
Deur Jamie Wyngaardt Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) deelgeneem. Die Intervarsity-byeenkoms het ten doel om verskeie sportkodes binne die Wes-Kaap te bevorder en spelers wat nie altyd in vir die eerste span speel nie, die…
Read MoreE-sport se gewildheid neem toe by Maties
Deur Cody Hansen Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties E-sport-klub is in 2017 gestig. Die klub het tans 19 aktiewe spelers en ding mee in FIFA, Rocket League en Clash Royale; wat die titels is wat by die USSA E-sport-kampioenskapsbyeenkoms gespeel word. “Ons speel in verskeie aanlyn toernooie via ACGL, sowel as in persoon of…
Read MoreWiseman deel haar USSA-ervaringe
Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen. Met die onlangse USSA-hokkietoernooi het Wiseman ’n beter blik gekry op wat dit alles behels om deel van die ondersteuningspersoneel van ’n span te wees. Wiseman het in 2021 haar ’n…
Read MoreVrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki
Wat het jy studeer? Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer. Hoekom het jy gekies om dit te studeer? My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg hiervan was my einde van die jaar punte nie goed genoeg om my die geleentheid te bied om ’n beurs te kry nie (of so…
Read MoreMaties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. Die byeenkoms was van 28 Julie tot 8 Augustus. Dit was die eerste keer dat ’n groot internasionale sportbyeenkoms ter self ter tyd die Paralimpiese en nie-Paralimpiese Spele aanbied. Suid-Afrika het 27 medaljes huis toe gebring, waaronder sewe…
Read MoreVoormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie
Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as gasspreker. Die doel van die forum is om aan Maties Sport-kapteine en -onderkapteine van die verskillende sportkodes ’n nuwe begrip van leierskap te gee, en hoe om dit in hul onderskeie spanne toe te…
Read MoreVroue in sportleierskap: Anja Lamont – voorsitter van Maties Tafeltennis
Deur Jamie Wyngaardt. Hoewel dit kan voorkom of tafeltennis ’n sosiale sport is, neem Anja Lamont dit baie ernstig op en het sy al sedert ’n jong ouderdom ’n passie daarvoor. As skoolkind het sy tennis gespeel, aangesien dit algemeen in skole aangebied word en sy afrigting by ’n tennisafrigter kon kry. “Dit was die…
Read MoreVroueleierskap in Sport – Alouise Campher: Maties Sport-muurbalklubvoorsitter
Deur Jamie Wyngaardt As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef. Sy was nege toe sy aan sport begin deelneem het, en was onmiddellik dol oor muurbal. Hoewel sy aanvanklik aan muurbal, tennis, netbal én jukskei deelgeneem het, het…
Read MoreMaties uiteindelik weer USSA-netbalkampioene
Die Maties Netbal-span is as die 2022 USSA-kampioen by die jaarlikse Universiteitsport Suid-Afrika-toernooi gekroon deur die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) in die eindstryd met 44-20 te klop. Die Maroenmasjien het die week begin met oortuigende seges oor Tuks, Noordwes-Universiteit en NMU. Die wen-momentum en waardevolle ervaring van verlede jaar se Varsity Sports-netbaleindstryd het die span goed…
Read More