Anche se reis van speler na bestuurder

Van die uiters gedrewe, hoë prestasie speler tot die sosiale speler én hul ondersteuners moet een en almal welkom wees en voel by die Maties-hokkieklub.  Dít is Anche Nortje, Maties Sport se hokkie-klubbestuurder, se visie vir een van Stellenbosch Universiteit se mees tradisieryke sportklubs: Maties Hokkie.   Anche se reis saam met Maties Hokkie het reeds…

Read More

Voordele van oefening in eksamentyd

Terwyl studente vir hul eksamens voorberei, prioritiseer hulle studie dikwels bo alles anders, insluitend hul gesondheid. Oefening is egter ’n noodsaaklike komponent van ’n gesonde leefstyl wat nie misgekyk mag word nie, veral in eksamentyd. In hierdie blog bespreek ons die voordele van oefening tydens eksamentyd.  Verminder stres en angs: Eksamentyd is ongetwyfeld stresvol, en…

Read More

Smith beloon vir dekades se harde werk

Groot gemaak deur ’n enkelpa en ’n storie so diep dat dit teruggaan na ’n herinnering as kleuter is presies hoe Ashley Smith sy pad op die atletiekbaan beplan het.  Smith, gebore en getoë in Mitchell’s Plain, is deur sy pa grootgemaak terwyl hy sy skoolloopbaan by Imperial Primêr voltooi het voordat hy aan die…

Read More

Maties se sokkerplan lewer resultate

Maties sokkerspan se plek in die topvyf van die liga vir die 2022/23-seisoen is ’n aanduiding dat die plan wat Desmond Crowie (hoofafrigter) en kie volg, die regte een is.  Maties speel in die ABC Motsepe-liga (voorheen bekend as die Vodacom-liga) saam met spanne soos die voormalige PSL-span Santos FC, onlangse Bayhillbeker-wenners, Grassy Park United…

Read More

Proudfoot skop Maties Sport se 2023-afrigtersforum af

Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het hul afrigtingsontwikkelingsprogram vir 2023 met niemand anders nie as Maties Rugby se konsultant-hoofafrigter, Matthew Proudfoot, afgeskop.  “Die Afrigtersforum is ’n platform vir ons HP-hoofafrigters om nie net met hoogs ervare afrigters van alle fasette van die lewe te skakel nie, hetsy dit sport of besigheid of politiek is, maar…

Read More

GPS Tegnologie

In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword. Met die vooruitgang in tegnologie kan atlete nou meer doelgerig en effektief oefen, wat hulle help om hul doelwitte te bereik en prestasie te verbeter. Een bron van tegnologie wat ’n rewolusie in die manier is waarop atlete oefen en kompeteer,…

Read More

FNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan

Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het. Dit was die eerste keer dat dié span van Bloemfontein ’n sege in die Danie Craven-stadion behaal het. Die Ixias was met die rustyd reeds met 13 punte voor. Die…

Read More

Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin

Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die atletiekbaan ontmoet en was in dieselfde oefengroep,” sê Palframan-Donkin. Volgens haar beteken hierdie vroeë begin in die sportwêreld dat sy nog “altyd passievol oor sport was”. In haar kinderjare…

Read More

Maties behaal naelskraap-sege in Varsitybeker-openingswedstryd

Die vyfmalige FNB Varsitybeker-kampioen FNB Maties het Maandag in die Danie Craven-stadion ’n naelskraapse sege van 21-19 in die eerste ronde van die toernooi oor ’n begeesterde FNB Ikeys behaal. Die tuisspan was met die rustyd met 9-16 agter. Maties het in die 71ste minuut eers weer punte aangeteken toe skrumskakel Tom Bursey oorgeduik het…

Read More

Proudfoot is Maties se nuwe konsultant-hoofafrigter

Matthew Proudfoot, die voormalige Springbok-voorspelerafrigter wat die 2019 Wêreldbeker-toernooi gewen het, het hom by Maties Rugby aangesluit. Proudfoot se eerste uitdaging in Matieland is die 2023 FNB Varsitybeker-toernooi. Proudfoot het ’n omvangryke nasionale en internasionale afrigtersloopbaan wat in 2008 met die einste Varsitybeker-toernooi begin het. “Ek het as ’n Maties- en Westelike Provinsie-ondersteuner grootgeword en…

Read More