Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker

Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel het. “Sommige spelers voel hulle hoort nie saam met hul portuurgroep nie en die uitslae tot dusver was nie goed nie, maar ons vertonings gee stadig maar seker vir die spelers…

Read More

Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter

Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in Stellenbosch gebaseer is, op te hef.  Baloyi, wat in November verlede jaar by Maties Sport aangestel is, het baie ervaring met veral vrouesokker, aangesien sy Suid-Afrika se o.20-span asook Universiteitesport Suid-Afrika…

Read More

Sokker in Stellenbosch baat by MvV tussen US en SAS

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het op 11 Oktober ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Sokker is ’n baie belangrike sport in ons land. Dit is die mense se sport – niks verenig of verdeel die nasie soos sokker nie.…

Read More

Maties Sokker maak geskiedenis

Maties Sokker se bevordering tot die ABC Motsepe-liga is al jare lank in wording. “Dit is ’n reuse-stap vir Maties Sokker en vir die sport in die groter Stellenbosch-omgewing. Die nuwe ervaring sal ons horisonne baie verbreed! As ’n eenheid kan ons net baat by hierdie bevordering. Dit sal ’n fantastiese atmosfeer by ons tuisveld,…

Read More

Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Akademie vir Sport teken memorandum van verstandhouding om sokker in die Kaapse Wynlande te ontwikkel

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het vandag (11 Oktober 2021) ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Die MvV, wat in Stellenbosch onderteken is, wil ’n beter verhouding tussen die US en SAS bevorder om sokkerspelers van hoë gehalte vir Stellenbosch…

Read More