Nuus
V&A-sessie met Maties vrouerugby-afrigter Johann Zeier ná die sege by USSA-rugbysewestoernooi
Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het? Johann Zeier: “Dit is beslis ’n emosionele een. Die groep het deur so baie gegaan, dit kan dalk die beste beskryf word deur na te verwys as ’n mallemeule-rit. Daar is geen twyfel nie dat die…
Read MoreHi-Tec en Maties Rugby hernieu vennootskap
Maties Rugby het sy vennootskap met Hi-Tec as die klub se amptelike borg vir spandrag kort voor die aanvang van USSA- en Varsity Sport-sewesrugbytoernooie verleng. “Hi-Tec is sedert 2018 die borg van die Maties Rugbyklub se spandrag (wat nie klere waarin gespeel word insluit nie). Studente geniet dit om dié handelsmerk te dra. Ons…
Read MoreMaties-hokkiespeler skitter op die internasionale verhoog
Ofskoon sy nou na nuwe sportrolmodelle moet soek, sal die Maties-hokkiesuperster, Kayla de Waal nog vir lank deur legendes Roger Federer en Serena Williams geïnspireer en gemotiveer word. Dié twee voormalige tennisspelers het onlangs hul uittrede aangekondig. De Waal was ’n ywerige volgeling van albei sportikone se loopbane. “My sporthelde is Serena Williams…
Read MoreMaties klop Tuks; bly onoorwonne
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Die Maties-netbalspan is ná drie wedstryde in die Varsity-netbaltoernooi steeds onoorwonne. Maties het die Universiteit van Pretoria (Tuks) met 57-55 in die Rembrandt-saal (Pretoria) verslaan. Danksy dié sege is Maties tweede op die puntestand slegs agter die Noordwes-universiteit weens doeleverskil. “Dit was ’n baie moeilike wedstryd, maar ons het…
Read MoreMaties kan Kovsies aanhou wen
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Maties het in die reeks van tweede ronde wedstryde in die 2022 Varsity-netbaltoernooi teen die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) in die Universiteit van Pretoria se Rembrandt-saal te staan gekom. In ’n herhaling van die 2021 eindstryd het Maties dié slag Kovsies met 57-53 in ’n spannende wedstryd…
Read MoreMaties oorheers in Varsity Netbal-openingswedstryd
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Die Maties-netbalspan het die teleurstelling van sy nederlaag in die 2021 Varsity-netbaleindstryd in die verlede gelaat met ’n oortuigende sege in die openingswedstryd van die 2022 toernooi. Die Maroenmasjien het die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) met 86-21 ore aangesit. Wedstryde is in die Universiteit van Pretoria se…
Read MoreAfrigter Finch wat deur die dekades grense verbreek
Hy is die oudste van drie broers en het groot geword in ’n voorstad van Kaapstad genaamd Kensington, wat ’n ryk geskiedenis het wat oor meer as 100 jaar strek. Die gerespekteerde, ervare en legendariese swemafrigter van Maties Swem en Suid-Afrika Swem, Cedric Finch is gebore en getoë in Kensington. Die hele Finch-gesin was…
Read MorePro Events en Maties Sokker smee vennootskap
Pro Events en Maties Sokker het ’n vennootskap gesmee wat ’n skenking vir hoë prestasie-beurse sowel as ’n borgskap om die Maties Sokker-program te bevorder met ’n fokus op Kampussokker-, liga- en die USSA-toernooi, insluit. Pro Events het besluit om in die Maties-sokkerklub te belê danksy Maties se ryk geskiedenis van sport sukses, sê…
Read MoreGustav Venter in krieketterme
Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir baie jare saam met hom in ons jaarlikse tweedaagse krieketwedstryd te speel. Daarom dink ek dit gepas om sy tyd by Maties Sport met…
Read MoreNóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms
Deur Jamie Wyngaardt Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad (UK) en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) deelgeneem. Die Intervarsity-byeenkoms het ten doel om verskeie sportkodes binne die Wes-Kaap te bevorder en spelers wat nie altyd in vir die eerste span speel nie, die…
Read More