Netbal-alumni blink uit in eerste Engelse seisoen

Voormalige Maties-netbalspelers Nichole Taljaard en Nicola Smith het pas hul eerste seisoen as spelers in Engeland se Netbal Superliga afgesluit. Taljaard het vir London Pulse gespeel, en Smith het Loughborough Lightning verteenwoordig. Beide Taljaard en Smith het ook nasionale kontrakte vir 2024 verwerf. Loughborough Lightning en London Pulse het onderskeidelik tweede en derde op die…

Read More

USSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne

Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne het algehele seges behaal. Verskeie silwer- en bronsmedaljes is ook gewen.   Netbal  Maties het die Universiteit van Pretoria (UP-Tuks) in die eindstryd van die A-afdeling van die USSA-netbaltoernooi voor ’n stampvol…

Read More

Vyfjaarplan werp vrugte af vir Maties-vrouerugby

’n Trofee of ’n foto van die sege-vieringe vertel net die helfte van die storie.   Die Maties-vrouerugbyspan het onlangs die eerste Varsitybeker-titel vir vroue gewen. Op die tradisionele seëvieringsfoto, glimlag spelers en afrigters breed en straal almal van trots. Dié foto spreek egter van veel meer as net die bekende ‘1000 woorde’-frase wat deur Fred…

Read More

Terugblik op Maties se geskiedkundige 2022 Varsity Netbal-veldtog

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid   Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters suksesvolle én geskiedkundige seisoen.   Die Maroenmasjien het die Noordwes-Universiteit (NWU) op 17 Oktober in die eindstryd met 68-55 voor ’n stampvol Coetzenburg-sentrum verslaan.    Die oomblik toe Maties die 2022 Varsitynetbal-titel…

Read More

Vrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis

Wat het jy studeer?  BSc Hon in sportprestasie.  Waarom het jy gekies om dit te studeer?  Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem tydens my skoolloopbaan. Terwyl ek verder studeer het, het ek gevind dat ek met sport in ’n unieke ruimte werk. Hier kan die genot daarvan om betrokke…

Read More